Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Escape Self Catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Langebaan Escape Self Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jeanette S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette S

Lekker.

Baie lekker en gasvryheid, goed behulpsaam.

Helena F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena F

Baie lekker wegbreek in 'n lieflike ruim kuier plekkie.

Ons het baie lekker gebly by Langebaan Escape. Andre het ons baie warm en vriendelik ontvang. Ons was verbaas hoe lekker ruim die eenheid was. Ons sal definitief weer daar gaan kuier. Met die koue weer kon ons elke aand lekker binne braai. Baie dankie vir alles, Andre.

Anne S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S

Skoon, gerieflike en goed beplande akkommodasie!

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou en gasheer - baie dankie! Ons verblyf was net 'n plesier.

Arnold Lionel Allan M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Lionel Allan M

Fantastic.

Let me start with the Wi-Fi: it was a very good and stable connection. It was nice to have full DSTV while on holiday. The friendliness of our host was exceptional. The environment was safe, and we felt very secure. The additional bedding was also a plus. It was also great to have a bath and shower while on holiday. We also enjoyed the indoor braai. It created a cosy evening indoors while it was chilly outside, and we had a great time braaing. We really felt like home away from home.

Elisna C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisna C

Dis nou regtig 'n "home away from home"!

Fantasties! Ons sal beslis terugkeer. Ons was aangenaam verras met 'n klein tafeltjie en stoeltjies spesiaal vir die kinders, asook plastiese glase, koppies en eetgerei vir die kleinspan. Braaigeriewe, goed toegeruste kombuis met skoon en snoesige beddegoed. WiFi en binne braai vir die koue dae. Wasmasjien vir langer kuier en twee aircons vir warmer dae. Ligte tydens beurtkrag, badkamer met 'n heerlike stort en bad, stil area, ag die goeie dinge hou nie op nie! Baie dankie, ons het regtig lekker gekuier en sal beslis volgende jaar terugkeer!

Jamie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie B

Lekker see spasie veilig.

Baie cosy en lekker veilig.

Juliet D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet D

Die gasheer Leon het ons verwelkom en ons sommer dadelik laat tuis voel.

Baie. Die plek was netjies en die ligging rustig en nie ver van sentrums af nie.

Janine C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C

Fantasties!

Ons het baie lekker gebly. Was baie netjies en skoon en perfek met omheinde tuin vir ons Scotties. Alles wat mens nodig het.

Henk B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Baie lekker gebly. Dankie.

Baie lekker gebly. Baie dankie.

Joseph O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph O

Verrissend en heerlik.

Verskriklik lekker, dankie.

Janet W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet W

Rustig, ontspanne.

Ons het die verblyf geniet. Rustig met alles wat ons nodig gehad het.

Tamsyn B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamsyn B

Tranquil, relaxing, enjoyable.

Great location. Friendly hosts. Suitable accommodation. Added bonus of not being too heavily impacted by load shedding due to inverter lights, etc.

Chrisna D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna D

Baie lekker en rustig.

Plekkie sal baie mooi en netjies. Veilige omgewing. Ons het die kuier baie geniet.

Adrian G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian G

Great, awesome plekkie.

Sal beslis weer gaan! Great ligging en atmosfeer. Die binnebraai was 'n plus vir ons.

Cornel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S

Heerlike ruimte.

Alles wat ons en ons twee hondjies nodig gehad het.

Xolelwa B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolelwa B

Enjoy and happy.

I enjoyed my stay and my family. The house is well-equipped during load shedding. The lights are on and the TV is playing so you won't miss any programme due to load shedding.

Tammy F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy F

We will definitely be back.

See stars.

Annabella W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabella W

Safe, secure and nice inviroment.

Rustige en safe area, near shopping mall.

Robin C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robin C

Quiet, private and friendly.

Got more than our money worth.

Herman O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman O

Baie lekker verblyf.

Die enigste nadeel: die slaapbanke is nie vir volwasse mense nie. Dit het 'n harde stuk in die middel van die bed, wat nie lekker slaap nie. Verder was die verblyf baie lekker gewees.

Leonard S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard S

Most enjoyable and relaxing.

I feel that previous visitors need to be checked to ensure that dishes are thoroughly washed.

Josina V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josina V

Ons was verras deur die ruimte.

Wanda is 'n vriendelike, behulpsame gasvrou. Die woonstel is ruim en baie smaakvol, met net genoeg van alles wat mens nodig het.

Carron V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carron V

Baie skoon en netjiese plekkie. Ons het dit baie geniet! Baie gasvrye mense. Lekker wegbreekplekkie, waarde vir jou geld!

Ons as gesin het hierdie vinnige wegbreek baie geniet. Toe ons instap kon ons nog ruik die plekkie was skoongemaak. Alles wat jy nodig het is daar! Lekker vuur binne gemaak toe dit koel word daar.

Rachel K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel K

Rustig, nie ver van winkels en strande.

Ek sal definitief teruggaan. Dit is baie netjies en alles was beskikbaar.

Tobie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie M

Presies wat verwag.

Jy kry 'n netjiese, skoon plek teen 'n billike prys.

Lientjie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie S

Het baie lekker gekuier. Sal dit aanbeveel vir enigiemand. Die mense was baie vriendelik.

Die akkommodasie bied meer as wat verwag word in die huis. Baie stil area. Sal enige tyd weer bespreek.

Marietjie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Baie gerieflik en gemaklik.

Plekkie was netjies en gemaklik. Het als gehad wat ons benodig het.

Jaco S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Netjies en skoon

Die plek is baie goeie waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel.

Marietjie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Lekker.

Dit was baie lekker dankie. Skoon en vriendelik.

Susan F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Uitstekend

Sal enige tyd weer van hulle gebruikmaak.

Tolla G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tolla G

Baie netjies en gerieflik.

Baie goed ontvang, die verblyf was uitstekend netjies sal dit aanbeveel, waarde vir geld.

Elizma H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma H

Gerieflik en goed toegerus vir lang verblyf.

Gerieflik en goed toegerus.

Terence T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence T

Lovely place, beyond satisfied, very pleased!

Just perfect, Andre is simply cool, we'll be back!

Hanli L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli L

Wonderful.

We arrived late, and Andre waited for us and greeted us with warm hospitality. That house is beautiful, comfortable and clean.

James E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James E

Very nice.

Privacy, quietness and a good host.

Jorina D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorina D

Skoon en netjies.

Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Die verblyf was skoon en netjies. Veilig en omhein. Ons Jack Russel het spasie gehad.

Bradley H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley H

Unit was cozy and had everything needed for a weekend getaway.

Owners were friendly and welcoming. The unit was well-equipped. Could see wild "bokkies" walking on the golf course.

Karin F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin F

Rustige en baie netjiese skoon plekkie.

Het heerlik gebly in kraakskoon plekkie. Gasheer was baie vriendelik!

Soekie O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie O

Puik.

Verblyf was briljant.

Nicolas J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolas J

Verblyf was uitstekend, dit is baie goed toegerus en rustig.

Het dit alreeds onder families en vriende bekend gemaak, hoe uitstekend en gerieflik die verblyf is, en dit is baie goed toegerus.

Faiza N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faiza N

We had a lovely stay at this accommodation. The hosts are so welcoming, accommodating and very friendly.

It's situated in a beautiful and quiet area, perfect for a peaceful getaway as a couple or just some alone time or rest. It has everything you need during your stay and is very close to all amenities.

Keenan J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan J

Excellent value for money.

As we arrived, our host was there to greet and show us around. I would definitely book again at this establishment. We would've loved to stay longer. Thank you very much.

Sandra W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra W

Heerlik rustig.

Verwelkom met vrugtesap, yskoue water, koffie, tee en beskuit. WiFi en uitstekende backup vir loadshedding. Lugverkoeling. Goed toegerus en omhein vir hondegaste.

Sylvi N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvi N

Lekker private plekkie met meer as genoeg spasie. André en Wanda baie oulike gashere.

Ruim, veilig en privaat. Sou langer wou spandeer. Naby genoeg aan sentrum en ander besienswaardighede.

Alida K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida K

Vriendelikste diens, netjies, skoon en alles wat mens nodig het!

Vriendelike eienaars, plat op die aarde en vol lekker geselsies. Netjiese en skoon eenheid. Daar was alles wat mens nodig gehad het vir 'n selfsorg-eenheid en boonop 'n wasmasjien. Troeteldiervriendelik. Het die binnebraai geniet.

Chris D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Ons het baie lekker gebly en die woonstel is netjies en ruim met alles wat jy nodig het.

Ek beveel dit aan vir toekomstige gaste.

Anneline V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline V

Absoluut waarde vir geld!

Om mee te begin, Andre en Wanda was daar om ons te verwelkom en als te wys, wonderlike mense. Die plekkie was ideaal vir wat ons nodig gehad het en pynlik netjies. Heerlike erf waar ons twee pugs kon baljaar. Voordeur en agterdeur waardeur Langebaan se koel luggie saans trek. Ek beskou dit as 'n veilige plekkie, was selfs gerus om ons hondjies daar te los as ons ry. Nie regtig 'n plekkie vir rokers om buite te sit nie, maar Wanda het my verseker hulle gaan 'n plan maak. Nie naby middedorp nie, maar in- en uitry was nie vir ons 'n probleem nie. Vir 'n klein gesin wat Langebaan wil kom besoek beveel ek beslis Escape aan, veral omdat 'n mens dadelik baie duur betaal sodra daar dierekinders betrokke is. Escape is bekostigbaar en veilig. Ons sal beslis weer gaan!

Garry M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garry M

Excellent. Friendly and helpful.

As we arrived, our host was there to greet and show us around. I have stayed in more expensive places that did not come close to the quality of this. Thank you very much.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend. Vriendelik en behulpsaam.

Toe ons daar aankom, was ons gasheer daar om ons te groet en rond te wys. Ek het in duurder plekke gebly wat nie naby die gehalte hiervan gekom het nie. Baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Langebaan Escape Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you Garry and family. We are glad you enjoyed you stay. Hope to see you again.
Andre & Wanda

Langebaan Escape Self Catering Accommodation
Melanie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie D

Slegs 1 aand oorgeslaap.

Netjies, skoon en voldoen aan vereistes.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bogey-boulevard 37, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505b8fdbebac57377194b541b6bb6fa7ae86f9315b35267a29a5ba4411465098d219d0e48ea665bdf6d983aec59c888816db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 37 Bogey Boulevard Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.080100298688 18.042336066132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang