Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langfontein Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michael B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

5 star homely feeling. An amazing stay with a 5 star home away from home experience! It was like visiting a farm belonging to the family .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik, beeldskone natuur. Heerlik gebly. Ongelooflik mooi - die sterrehemel en die mooi berge. En as bonus die wilde diere oorkant ons kothuis. Die kothuis is pragtig uitgerus en het alles gehad wat ons nodig gehad het. En ons is baie vriendelik ontvang en totsiens gewuif.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Anna-Marie, dis so lekker om te lees dat julle die verblyf op Langfontein so ervaar het. Dankie vir die terugvoering. Ons hoop julle kom gou weer kuier. Groete, Marliza

Alta P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die plekkie moet naby die paradys wees. Ongelooflike rustigheid en so mooi. Ja definitief wat 'n ongelooflike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Liewe Alta, dis so lekker om die plaas met gaste soos julle te deel. Dankie vir die terugvoering. Ons is so bly julle het Langfontein geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Marliza

Tinus J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Tranquility. Very nice, warm welcome and helpful. It is incredibly tranquil and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Dear Tinus, thank you for the positive feedback. It was great meeting you and your family, and we are so happy to hear that you enjoyed the farm and the accommodation. We hope to see you again. Regards, Marliza

Adriaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Droom plaas verblyf, uitstekende Cottage. Uitstaande Cottage, lekker diep in die berge, hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Beste Adriaan, dankie vir die terugvoer. Ons is so bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop ons sien julle weer. Groete Marliza

Hardus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

‘n Bestemming sonder weerga, ‘n juweel wat wag om ontdek te word. Absoluut fantasties gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Beste Hardus, dit was 'n voorreg om julle op Langfontein te hê. Baie dankie vir die positiewe woorde. Dis so spesiaal as gaste die plaas so ervaar. Ons hoop ons sien julle weer. Groete, Marliza

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Siels voeding. Een van ons lekkerste vakansie oor slaap, net jammer dit was so kort. Hier het ons sielsrus geniet en die uitsig van alle kante af is asemrowend. Baie goeie diens, Johanna het ons vriendelik ontmoet en die lekkerste brood vir ons gelos. Beveel ten sterkste aan, sal nie spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Beste Chris, dis so lekker om te hoor julle het die verblyf op Langfontein geniet. Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Hoop ons sien julle weer in die Karoo. Groete Marliza

Gerda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal weer en weer gaan al ry ek nie meer fiets nie. Wat 'n belewenis tussen die berge. Verblyf is puik en diens is baie goed. Vir mense met kinders wat loop / speel en fietsry is die plek die go-to plek. Die geriewe is puik en die plek is skoon met 'n warm atmosfeer. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Beste Gerda, dis so lekker om te hoor dat julle Langfontein geniet het. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop regtig julle kom weer en weer terug. Groete, Marliza

Christo P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Pragtige uitsig 360 grade. Heerlike atmosfeer in ruim plaashuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Beste Christo, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het die plaashuis en die atmosfeer geniet. Ons hoop ons sien julle weer. Groete Marliza

Steve V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesomerowend! Die kothuis, die diere in die omgewing, die omgewing! Wow, wat 'n heerlike ervaring. Marliza se kommunikasie was uit die boonste rakke en die kuier was een van ons beste ervarings ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Beste Steve, dis so lekker om te lees dat julle die omgewing en die kosthuis so ervaar het. Baie dankie vir die terugvoering. Dis so spesiaal om die plaas met mense soos julle te deel. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Marliza

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marliza Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langfontein Guest Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa81da8ee37ea5aa1cf009a5b327290123f27c5ecdd2c3f34eaa1f7161024532214a382a518893c92623239b8ef87fd9c5d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Langfontein Guest Farm Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.197422669055 24.16469424963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang