Languedoc Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lanquedoc Plaas, Blaauwklippenpad, Stellenbosch, 7680, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Languedoc Farm bied rustige, veilige en gerieflike selfsorgverblyf op 'n huislike Kaapse leefstylplaas in die pragtige Blaauwklippenvallei, net 10 minute vanaf historiese Stellenbosch. Die vallei word omring deur die majestueuse Stellenbosch- en Helderberge, en daar is uitstekende wynkelders en restaurante naby.
Verblyf word gebied in 2 eksklusiewe en ruim gaste-suites wat elk slaapplek vir 2 gaste bied, en is 30 m van mekaar af geleë, wat verseker gaste se eie privaat spasie. Elke suite is gerieflik gemeubileer en het sy eie en suite-badkamer.
Die pragtige tuin met manjifieke ou bome het paadjies wat na 'n eendedam en die Blaauwklippenrivier lei. Daar is skadu-sitareas vir gaste om die oorvloedige voëllewe te geniet.
Die Garden Suite en Paddock Suite word deur sonkrag aangedryf. Daar is geen waterbeperkings nie aangesien die akkommodasie sy eie gefiltreerde boorgatwater het.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 39
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Lanquedoc Plaas, Blaauwklippenpad, Stellenbosch, 7680, Wes-Kaap
- Gaste dink Languedoc Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lanquedoc Plaas, Blaauwklippenpad, Stellenbosch, 7680, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang