Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

16 Larola Terraces

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola-straat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 220 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

16 Larola Terraces is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Clarens en bied 'n skilderagtige berguitsig en gerieflike toegang tot al die aktiwiteite in die omgewing. Die kompleks is 1,8 km vanaf die dorp geleë.

Die knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n solderkamer en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Bo in die solderkamer is daar 'n dubbelbed en 'n sitarea. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n kampkot beskikbaar vir babas. Matrasse word voorsien vir die kot, maar gaste moet hul eie linne saambring.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, elektriese stoompot, braaipan, enkelpateetstoof, potte, panne, asook eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n platskerm-TV met basiese DStv-kanale en WiFi.

Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Kenny B
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Dit was 'n baie lekker plekkie om te slaap, groot genoeg vir 4 mense. Yskas net bietjie klein vir vriesplek, maar verder was alles mooi sk...
Sien meer
Mrt 2025
Catrien F
Saam met vriende
5.0
Net reg. Die huis was perfek, ons sal definitief hom weer huur, alles en meer was daar vir ons.
Mrt 2025
Willem F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit was baie skoon en netjies. Sal weer daar gaan slaap.
Des 2024
Annemarie B
5.0
Smaakvol en netjies. Ons het heerlik gebly in hierdie knus en netjiese plek. Beddens was skoon en gemaklik, met warm winterlakens en sagte komberse vi...
Sien meer
Sep 2024
Rina K
Gesin met tieners
5.0
Homely. Knus, warm, and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Larola-straat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 16 Larola Terraces het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola-straat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04bda0aa63cd5be68d0b4eff9642fa42e80c9627ca327d9704a7c3e0a332ce14aec7e8e6face0f1e78dff8101ce81fd4b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 710 Larola Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518365111506 28.428193985326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011