Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavandula Manor Self-Catering Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
André N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Really enjoyed our stay. Would definitely go back there. Amazing! Would definitely recommend. The view is spectacular and for what you pay, it is almost unfair to the owners. Although their check-in and check-out is standard to other places, I would have liked to be able to check in earlier. But this was purely more due to personal convenience than anything else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustigheid en mooi uitsig en verblyf. Dit was vreeslik mooi en baie netjies, was baie beïndruk met die verblyf en die mense. Buite parkeering maar veilig met kameras. Die uitsig is ongelooflik mooi en mense baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Lavandula Manor Self-Catering Guest House
Dankie vir u kommentaar. Ons vertrou u het u tyd baie geniet. Groete

Hendrik C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjie, goed toegerus. WiFi was nie baie goed nie. Baie netjiese gastehuis. Sal hom definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Lavandula Manor Self-Catering Guest House
Dankie vir u kommentaar. Groete,

Stephen K
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Incredible, amazing, dreamy, take me back! My stay was incredible. The place is lovely. The view is incredible. Everything was amazing. However, I don't recommend keeping half a toilet roll hanging from the previous people. It's for hygienic reasons.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Lavandula Manor Self-Catering Guest House
Thank you for your review, Stephen Kay. Your comments are noted. Regards, Lavandula Management.

Delano C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Pleased. Well kitted out pad and stunning panoramic views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janette E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Rustig. Baie mooi uitsig. Goed toegerus en netjies. Parkering is nie veilig nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Henry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Neat, great view, we will be back. The view is breathtaking, even though it is on the main road, it is quiet and peaceful most of the day. We feel that there could have been more attention paid to the glasses and kitchen items for use. Outside of that the unit was neat, homely and adequate for all of our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lize
Lavandula Manor Self-Catering Guest House
Dear Henry, thank you for your review. Comments noted. Regards, Lavandula Management.

Ross O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Comfy, cosy, clean. Good view, good area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Lavandula Manor Self-Catering Guest House
Dear Ross, thank you for your review. I'm glad you enjoyed your stay. Regards, Lavandula Management.

Marco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Netjies en waarde vir geld. Asemrowende uitsig van jou kamer. Veilige omgewing en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie netjies met asemrowende uitsig oor die see en hawe. Baie netjies en skoon met alles wat jy benodig. Baie mooi see-uitsig, asook oor die hawe. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 121, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA744727ec5690282a6724ad110434fcfd42250f03e511b5c27b028a60b7293759688904a93144e0342171e8e131ea69a460cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 121 Marsh Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.182182665966 22.13632976073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang