Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lavender & Rust

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Cheryl W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Relaxing, lovely garden and mountain views. Accommodation was lovely, with amazing views of the mountains. Rooms were comfortable, with thoughtful touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtig. Pragtige plek. Puik geleë en baie netjies. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rienie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik en skoon! Dit was heerlik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfekte verblyf. N Pragtige plek met n perfekte uitkyk oor die Oos-Vrystaat berge vanaf die stoep waar mens in die prentjie mooi tuin die stilte kan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwylem J
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Great hosts, very clean place, enjoyed the stay and will definitely be back. The hosts were a pleasure. They shared information on Clarens and the trails. The place was very clean, and we enjoyed the walks surrounding the place. The place is slightly out of town, which was exactly what we were looking for: peace and quiet. Thank you for the really enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie mooi, rustig en vriendelike verwelkoming. Baie, baie nice plek. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan oornag. Mooier as op foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gekuier! Die eenheid is baie netjies en het sy doel gedien. Annelie en Willie is vriendelike gashere en laat 'n mens tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie N
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Pragtige plekkie so oog vir detail en knus ingerig. Heerlik, heerlik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die lekkerste plek waar ek nog gebly het in Clarens. Dis ons 2de besoek aan Lavender & Rust in dieselfde jaar. Die lekkerste plek waar ek nog gebly het in Clarens. Pragtige uitsig met 'n pragtige tuin, 500 meter van die CVC-staproetes af. Hier kan jy net wegkruip as jy wil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Beste uitsig, lekker rus en romantiese atmosfeer. Ons familie: ek, my man, my ma, skoonma en swaer het vreeslik lekker gebly. Ons het 'n beeldskone uitsig gehad en gevoel of ons in 'n klein Franse dorpie gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-singel 766, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8123ee215d6d5d68f99192019289cf782e7e5dc01049136cf63b78ff02f086dcfd938add91d135938d9b71d236eae3f47777?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 766 Ridge Crescent Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.521465674251 28.411826961265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345