Lavender Lane Queenstown
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buxton-straat 14, Top Town, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Vanaf R855 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lavender Lane is in Queenstown 'n dorp in die middel van die Oos-Kaap. Lavender Lane is gerieflik geleë en is stapafstand van die Top Town-skole en sportvelde af en 'n paar minute se ry van Queenstown se middedorp, casino en privaat hospitaal af.
Akkommodasie beskik oor 5 gerieflike gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daar is geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale in die kamers. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Verloor jouself in die gemak van dié ruim kamers terwyl jy die skoonheid van die eiendom geniet. Die atmosfeer en gemak sal enige moeë reisiger se batterye herlaai en ontspanne en verfris laat voel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Buxton-straat 14, Top Town, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Gaste dink Lavender Lane Queenstown het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buxton-straat 14, Top Town, Queenstown, 5320, Oos-Kaap