Lavender Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fleckstraat 30, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lavender Cottage bied gehalte-selfsorgverblyf in die ouwêreldse dorpie, Fouriesburg. Dié prentjiemooi dorp skuil tussen die Maluti-berge en is ideaal geleë naby Lesotho se grens.
Die smaakvol versierde eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaar se perseel geleë. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die moderne badkamer het 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer beskikbaar.
Die goed toegeruste kombuisie het 'n klein oond met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolfoond. 'n Braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing soos swem, perdry, wildritte, fietsry, voetslaan, bergfietsry, wynproe, visvang, Meiringskloof Natuurpark, Golden Gates Hoogland Nasionale Park en Clarens Village Conservancy.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Fleckstraat 30, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Lavender Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fouriesburg Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fleckstraat 30, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang