Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laventelbos

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 63 resensies vir Laventelbos
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Claudio P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudio P

Lanklaas so lekker gekuier.

Was baie lekker gewees. Oom is 'n yster.

Neels R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R

Uitstekend. Pragtige omgewing, gasvrye gasheer. Jan voel soos 'n ou vriend.

Uitstekend. Sal beslis weer gaan.

Kerry B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry B

Wonderful!

Wonderful stay! Jan is most welcoming and accommodating - absolutely loved his doggy Spyker, who quickly made friends with us all! Can't wait to go again.

Derek P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek P

Awesome.

Awesome. Nice and quiet place. The host was great and friendly. On the beach. Great views and scenery.

Sanet D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet D

Ons het heerlik gekuier. Eenvoudige plaashuisie lekker naby aan die see.

Ons het baie lekker gekuier by Laventelbos. Die ligging is baie lekker, jy sien en ruik die see van die huis af. Baie plek vir kinders om veilig te kan speel en fietsry. Die huisie is eenvoudig, maar baie lekker ingerig met alles wat mens nodig het. Ons sal weer daar slaap as ons weer die geleentheid kry.

Mari V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Lieflike natuur en rustigheid.

Was baie lekker - heerlike weer, rustig.

Tilla D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tilla D

Asemrowend, stil en rustig.

Die stilte, die omgewing was pragtig. Die springbokkies en duikertjies was 'n bonus. Stapafstand na die strand.

Danel M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danel M

Gerieflik.

Dit was lekker en daar is alles wat mens nodig het.

Jamie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie T

I will go back!

Really enjoyed our time, lovely big indoor fireplace for braais and chatting. Facilities are limited and bathrooms small but very workable!

Esther S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Heerlik rustig.

Baie netjies. Gasvry en werd vir geld. Sal dit aanbeveel vir almal wat rustig wil wees weg van geraas en jaag lewe.

Anita S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Rus en vrede!

Die naweek-wegbreek met ons seun se verjaardag was voedsel vir die siel op Laventelbos se pragtige see-plaas en ruim huis met alles en meer as wat nodig was. Die massiewe binne-braai wat ook as kaggel kan dien het 'n warm, huislike atmosfeer geskep en die bokke en liefdevolle, goedgemanierde honde op die perseel het ons naweek gemaak! Die eienaars is gasvry en het die ekstra myl gegaan om ons naweek fantasties te maak. Die stoep met 'n swaai-bank en see-uitsig was spesiaal. Die beddens was gemaklik en die groot, gerieflike bad 'n bonus. Ons sal hierdie juweel van 'n plek vir enigiemand aanbeveel en sal graag weer wil teruggaan vir 'n langer tydperk. Die paadjie see toe is veilig en loop-afstand. Laventelbos is WOW!

Frans Jakobus W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans Jakobus W

Dankie, oom Jan. Ons het lekker gebly.

Sien sterre.

Larry S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry S

Awesomeness.

Jan was super welcoming when we arrived and the place was like a fairy garden with live springbok in the yard and some super cute blue duikers. I will definitely be going back to stay here again.

Nicolaas M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas M

Met 'n see uitsig kan 'n mens nie vir beter vra nie.

As gevolg van die reën was die grondpad bietjie modderig, maar dit het nie ons moed gebreek nie.

Pieter S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Heerlik en rustig.

Sien sterre.

Christa C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C

Lekker gekuier en baie rustig.

Jan en Lettie baie aangename mense en ons heel tuis laat voel. Dankie Jan en Lettie. Het die bokkies baie geniet.

Jean W M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean W M

Fantasties in alle opsigte.

Ons sal beslis weer vir Laventelbos besoek!

Ferdinand C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand C

Fantasties.

Jan, die eienaar, was absoluut amazing gewees en ons regtig so welkom laat voel!

Paula V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula V

Rustig en pragtige omgewing.

Baie lekker gekuier!

Essie E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Essie E

Rustige kuierplek met 'n bonus van die see voor ons en die wildsbokke neffens ons.

Die eienaars, Jan en Lettie is sout van die aarde mense wat jou soos familie behandel. Dit was 'n voorreg om die paar dae daar te kon deurbring.

Laventelbos se terugvoer

Essie het gevoel soos ou vriende en is welkom om weer te kom kuier by ons.

Laventelbos
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Irene M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Irene M

Swak verblyf.

Linne en breekware was vuil; groot honde wat los rondloop, gevaar vir kinders; swak instandhouding van verblyf.

Laventelbos se terugvoer

Irene was ongelukkig omdat sy eenheid 1 bespreek het en nie die ou Huis soos wat sy skynbaar gedink het en net 'n rede gesoek om uit haar bespreking te kom. Ons adverteer as diere vriendelik en ons het gaste wat vir 2 maande geboek het met 3 honde. My twee honde was nerens te sien nie. Die drie honde is baie goed gemanierd en Irene het onmiddellik gekla oor die honde en hulle is terug na hulle eienaar en nie weer uitgekom nie. Ek het haar seun die volgende oggend gevra of alles reg is en of hulle lekker geslaap het en hy het bevestig met 'n Ja oom. Irene moet net vir my se hoekom sy my niks gese het van dit waarvoor sy nou sê wat vuil was. Ek het as gasheer vir haar gese dat sy moet net sê as daar iets is wat nie reg was nie. Sy het verkies om stil stil weg te ry.

Laventelbos
Pieter Jordaan J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Jordaan J

Lekker plekkie.

Lekker plekkie by die see en op die plaas. Die wild is 'n groot bonus.

Franco K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco K

Amazing ontspan plekkie 'n klipgooi van die see.

So lekker en ontspannend met 'n great uitsig en lekker naby aan see met al die diere rondom jou. Ligging is perfek. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek en my vrou sal beslis weer gaan.

Laventelbos se terugvoer

Franco, julle was baie aangename mense en ons sien uit daarna om julle weer te akkomodeer in die toekoms.

Laventelbos
Maura R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maura R

Relaxed stay outside Gouritsmond.

Very relaxed and comfortable stay, great sea view, easy and safe to walk down to water's edge. Owners are very kind and patient and animals were super cute! Would recommend.

Laventelbos se terugvoer

Hoop ons sien jou weer gou by ons Maura.

Laventelbos
Ivan C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C

It was perfect for us in every way.

The only negative thing I could say is that the time passed too quickly. Further we loved every minute of it.

Laventelbos se terugvoer

Ivan en sy vrou is aangename mense en is enige tyd welkom by ons.

Laventelbos
Leonard S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard S

Uitstekend.

Ons het dit baie geniet, dis baie rustig en die kind was mal oor die diere, ek was weer mal oor die lokasie vir visvang.

Laventelbos se terugvoer

Leonard en sy gesin is baie welkom om weer by ons te kuier.

Laventelbos
Marina V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Uitstekende ligging, weg van gejaag en mense.

Laventelbos is ideale plek om te ontspan. Die see is binne loopafstand en die wildsbokke is 'n extra bonus. Jan en Lettie is baie gawe en behulpsame mense. So ook Spyker en Jessica. Sal beslis weer gaan.

Laventelbos se terugvoer

Julle is baie gawe mense en is welkom om weer by ons te kom kuier.

Laventelbos
Abri V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri V

Rustige plek met pragtige diere.

Pragtige natuurtonele met Springbokke en Njalas teen 'n see-agtergrond. Vriendelike en hulpvaardige mense. Geen geraas of enige harde musiek. Heerlik gekuier en sal beslis weer gaan.

Laventelbos se terugvoer

Abri julle sal altyd welkom wees en voel soos familie.

Laventelbos
Julie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie D

Dit was 'n ongelooflike ervaring.

Die ligging is uitstekend met die see stapafstand. Die gashere baie behulpsaam en vriendelik.

Inus C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inus C

Baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan. Lekker en die plaas is rustig.

Dis 'n baie veilige verblyfplek. Kinders kan rondspeel en al die bokkies en diere op die plaas geniet. Tot ons Yorkie was baie op sy gemak.

Lourens B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Ongelooflike lekker plek.

Dit was baie lekker om daar te bly. Lekker verwelkom deur die eienaar, baie vriendelik. Ons het ons hondjie saam gevat en die het dit baie geniet om met die eienaar se honde te speel asook met die bokkies. Sal dit beslis aanbeveel veral as jy wil wegkom van die stad af.

Laventelbos se terugvoer

Ons het dit geniet om vir Lourens en sy familie hier te he. Hulle is welkom om weer te kom kuier.

Laventelbos
Edward F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward F

Al ready planning to book again.

Friendly, well maintained.

Magdalena H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena H

Dit was heerlik. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik, behulpsaam.

Hul huisie is mooi skoon en baie goed toegerus. Daar ontbreek absoluut niks. Die wildsbokkies, volstruis en blouduiker teenwoordig op die plek is so mooi om te sien. Dankie julle. Die plek word sterk aanbeveel.

Laventelbos se terugvoer

Magdalena en haar man is aagename mense en ons hoop om hulle weer in die toekoms te sien.

Laventelbos
Cecilia R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R

Incredibly beautiful surroundings among the tranquil game, majestic aloes and surf.

Definitely a favourite place to visit in our getaway book. Quite a treat!

Laventelbos se terugvoer

We hope to see you back here at our place soon. It was a pleasure to have you here.
Jan

Laventelbos
Milandi R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milandi R

'n Moet-weer-gaan

Ons was met aankoms gegroet deur Jan en Lettie en het dadelik tuis gevoel. Laventelbos is rustig met 'n asemrowende uitsig, regtig 'n moet-weer-gaan plekkie.

Laventelbos se terugvoer

Julle is twee aangename mense en ons sien uit na hulle volgende besoreking by ons

Laventelbos
Amanda O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda O

Jan en Lettie is wonderlike mense.

Net 'n jammerte dat ander gaste jou privaatheid indring deur gazebo tot amper op jou voorstoep opslaan en dan het hulle nog die vermetelheid om hul braai-oorblyfsels in die gasvrou se tuin in te gooi. But I suppose it takes all kinds of people to make the world go round.

Laventelbos se terugvoer

Amanda, ek is baie jammer dat daardie mense die gazebo amper op julle stoep opgeslaan het. Hulle weet duidelik nie hoe om ander mense se spasie te respekteer nie. Dis nogals mense wat bekend is aan my vrou en sy het ook gekla oor hulle. Julle kan gerus 'n naweek verniet by ons kom afsaal as dit meer rustig is, ons is ongelukkig die afgelope tyd oorval met besprekings en dit gebeur nie baie dat al ons akkommodasie so vol bespreek is nie.

Laventelbos
Juliana T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana T

Was very good and very relaxing having wild life, farm and sea all together.

See stars.

Laventelbos se terugvoer

Juliana dit was lekker gewees om julle hier te he en julle is enige tyd welkom.

Laventelbos
Antoinette K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Heerlik rustig.

Stil, rustig en naby die strand.

Edward S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward S

Very peaceful.

Some quiet time and relaxation.

Ferlin S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferlin S

Was wonderlik

Dit was wonderlik en sal weer daar tuisgaan.

Adrie O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie O

Vrede en rus, waarde vir geld.

Gasheer is baie behulpsaam en vriendelik en het 'n aansteeklike passie vir sy boerdery met wildsbokkies, ons het dit so geniet om die bokkies te voer en te streel. Uitstekende waarde vir geld net 'n hanetreetjie van die see af. Oopplaneenheid was netjies en kombuisie goed toegerus.

Laventelbos se terugvoer

Adrie, dit was 'n plesier gewees om julle hier te he. Hoop ons sien julle spoedig weer.

Laventelbos
Paula D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula D

Rustig.

Ons het baie lekker gekuier, met twee Staffordshire Terriers en twee Yorkshire Terriers wat groot vriende geraak het met Spyker en Jessica (eienaars se honde). Ons sal definitief weer gaan, baie veilig en rustig. Dankie Jan, Leti en Dawid, hoop om julle binnekort weer te sien.

Laventelbos se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier Paula. Julle is enige tyd welkom by ons en so ook julle pragtige dierekinders.

Laventelbos
John B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John B

On a farm at the sea!

Lovely stay. I would include the cleaning in the price and not add it on as an extra. Jan and Lettie make you feel very welcome and check everyday if you need anything. Will definitely go back.

Bertu V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertu V

Baie lekker privaat en pragtige natuurskoon.

Ons het in die woonstel gebly. Sal aanbeveel dat hulle 'n groter yskas/vrieskas daar plaas. Verder was die verblyf baie lekker en kan ons dit beslis aanbeveel, stapafstand van die see en die wild wat daar rondloop is 'n bonus.

Jan D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Uitgerus.

Baie dankie Jan en Lettie vir julle gas vryheid. Het baie lekker gekuier en gerus.

Laventelbos se terugvoer

Jan dit was 'n plesier om jou hier te gehad het. Jy is enige tyd welkom en hoop om jou binnekort weer te sien.
Jan

Laventelbos
Bouwe T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bouwe T

Heerlike rustige seevakansie met 'n regte plaas-gevoel

Ons het in die hoofhuis tuisgegaan en dit was voorwaar 'n rustige paar dae. Ons het heerlik gekuier en gebraai in die vuur-put as die weer dit toegelaat het en op die ander dae was die groot binne-braai 'n wenner. Die huis is goed toegerus met alle benodigdhede en selfs die visvang was suksesvol gewees. Die eienaar is ook regtig vriendelik en as ons iets benodig het, het hy dadelik aandag daaraan gegee.

Anja B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B

Fantasties

Dit was fantasties en hulle is baie vriendelik en gee jou privaatheid.

Jaco V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

5 sterre is nie genoeg nie!

Perfekte wegbreekplek. Dit is stapafstand van die see af en die wild wat om die huis wei maak net die hele ervaring perfek. Die kliëntediens is uitstekend. Hulle sal beslis die ekstra myl vir julle gaan. Sal beslis weer terug wees.

Chrisna B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna B

Dit is pragtig, die beste plek in Gouritz om te bly!

Ons is baie gelukkig met Laventelbos! Dit is pragtig en rustig naby aan die see met lekker visvangplek. Baie vriendelike diens en ons is so mooi verwelkom. Ons sal beslis weer daar gaan bly!

Laventelbos se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier Chrisna. Julle sal altyd welkom wees om weer te kom kuier.

Jan Visser

Laventelbos
Paul W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W

Lovely farm with game wandering around and a sea in front.

We thoroughly enjoyed our stay in a clean and fully equipped cottage. The hosts were very helpful and friendly. And so was the beautiful dog. The walk past the Springbok, Nyala and Ostrich, then along the beach checking the rock pools was super. We had to ask for directions as Rooipitjie Street is not on any GPS or map so a tip that Laventelbos is 2.5 km of gravel road from the tarred section of Kusweg, would be useful. Exceptional value for money.

Laventelbos se terugvoer

Paul& Charlotte,

It was nice having you here with us. You are most welcome to come and stay with us again - hopefully for longer.

Regards,
Jan Visser

Laventelbos
Theunis L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis L

Rustige omgewing, netjies en skoon.

Stil en rustige atmosfeer met wild wat rondom huis rondloop.

Melandi G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandi G

Kinders het dit geniet en die boma was awesome.

Baie lekker plek vir 'n wegbreeknaweek.

Daniel T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel T

Splendid.

Very great place. Dog friendly and accommodating. Great host. Smashing

Salmiena V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmiena V

Fantasties!

Dit was so lekker! Jan en Lettie was so gaaf! Ons het gesien hoe die springbokkie melk drink. Dan het hy 'n groot klomp njalas en springbokkie en ook blouduikers! Teenaan die see geleë!

Marita V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Woonstel is lieflik as oornagplek!

Ons het heerlik in die woonstel van Laventelbos gewoon. Die gasheer en -vrou was uiters vriendelik en die ligging was asemrowend mooi.

Maré O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré O

Sielsalig.

Heerlik ontspan. Gasheer en gasvrou is fantasties.

Peter L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

'n Goeie keuse vir 'n rustige wegbreek.

Die fasiliteite is basies maar toereikend. Eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Omgewing is stil. Ideale plek om tot rus te kom.

Lizelle R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R

Heerlik rustige wegbreek.

Dit was 'n heerlike wegbreek vir ons as gesin, lekker rustig en het die wild en hans springbokkies baie geniet. Baie vriendelike en gasvrye eienaars, ons sal beslis weer by Laventelbos gaan bly.

Marius A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius A

Uitstekende gasvryheid en ideale verblyf om deeglik uit te rus. Fantasties.

Uitstekende vakansieverblyf. Ander gashere en gasvroue mag maar hier gaan leer. Julle was great.

Anthony D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony D

Natuurskoon mooi.

Dit was regtig 'n natuur-belewenis en ek sal dit graag in die somer saam met my dogter en ander familie wil besoek. Die diere en natuurskoon het my regtig goed gedoen. Ek sal dit regtig aanbeveel vir vriende en familie vir 'n wegbreek. Die mense was ons goedgesind.

Landi T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Landi T

Ons het lekker gebly by Laventelbos, was wel teleurgesteld met 'n paar goedjies.

Mooi huis en area. Was lekker om al die wild te sien rondloop rondom die huis. Die water op die perseel is nie veilig om te drink nie. Ander water probleme ook gehad (water het gereeld opgeraak en ons moes die eienaar kontak om te help). Die breekware/eetgerei in die kombuis is nie genoeg vir al die gaste nie. Daar is baie spinnerakke en stof, die huis moet meer deeglik skoongemaak word voor gaste besoek.

Laventelbos se terugvoer

Ons het vir die gaste gese dat die water uit 'n oop fontein kom en dat hulle water kan gebruik om te drink uit 'n reënwater tenk, andersins kon hulle drinkwater koop. Landi het nie self by ons tuisgegaan nie, maar wel haar ouers en boeties. Wat die water aanbetref, dit het nooit opgeraak nie maar Eskom het beurt krag toegepas en as die krag af is, kan die pomp by die fontein uiteraard nie pomp nie. Ek het my bes gedoen om te sorg dat die pomp weer pomp as die krag aankom. Wat breekgoed aanbetref wil ek net se dat die huis 16 borde het, 8 klein bordjies, 11 messe en 12 vurke en die huis is ten volle toegerus met alles wat nodig is om kos te maak en te eet. Landi se ouers en twee boeties kon nie meer benodig het as wat beskikbaar was in die huis nie. Die huis was silwerskoon gemaak die dag voor die gaste ingekom het en ons maak nie huis skoon gedurende die gaste se verblyf nie. Die gaste het die vensters oopgemaak aan die grondpad se kant en die pad was baie stowwerig omdat ons vir maande geen reën gehad het nie. Spinnekoppe kom in by oop deure en vensters en spin oornag webbe.

Laventelbos
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Rooipitjiestreet, Laventelbos Plaas, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAktN66QNKjrqrurSkCWB25EWbxu67f6VqthqoiuuFqiADpsxOHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 Kus Road Rooipitjie Street, Farm Laventelbos 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.365495310899 21.849739014211
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang