LaVidaLekker
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Die huishoudster, Harriette, maak Maandae, Woensdae en Vrydae skoon, maar nie op openbare vakansiedae nie. Sy sal skoonmaak, al die linne omruil, jou wasgoed was, ens. Hierdie diens is ingesluit, alhoewel jy welkom is om haar 'n fooi te gee as jy voel om dit te doen.
Badhanddoeke word voorsien en een keer per week verander. Moet asseblief nie hierdie handdoeke strand toe neem nie. Die eienaars het 'n paar ou handdoeke wat gaste kan gebruik.
Die volgende dinge is beskikbaar op aanvraag en met vooraf reëlings:
- Kampeerbed met pasgemaakte matras
- 'n Wantjie met 'n verwyderbare baba-karstoeltjie
- 'n Kleuterkarstoeltjie
- 'n Hoë stoel
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 9 persone
8 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Staatspresident CR Swart-weg 131, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang