Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lawaaiwater

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Isabel U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Gemaklik, gerieflik en lekker geslaap. Baie. Alles wat nodig is, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lawaaiwater
Baie dankie. Ons waardeer julle terugvoer.

Petrus Johannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Enjoyed the house and will go again. The place was clean and close to restaurants and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lawaaiwater
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle die besoek geniet het en ons sal julle graag terug verwelkom!

Carol B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Vir seker 'n plekkie wat die moeite werd is om weer te bespreek. Wat 'n plesier om in Lawaaiwater te kon bly. Dis groot, netjies, goed toegerus en gerieflik. Die eienaar is baie vriendelik en die prys is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lawaaiwater
Carol, baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit baie. Sal jou graag terug verwelkom.

Thaakirah S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

It was amazing! Will definitely be back if we have the chance! Relaxing and revitalising. My parents and I spent a week at Lawaaiwater and we had the most amazing time and will definitely come back if we have the chance. The host is amazing and excellent at communication. Perfect spot for a family to just relax. Perfect location as well. Very close to the beach and markets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tillana E
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Te kort! Baie lekker, eenvoudig oulike plek, tipiese vakansie vibe, nie soos daardie te fancy blyplekke nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lawaaiwater
Tillana. Ons waardeer jou terugvoering. Hoop julle kom sommer gou weer.

Megan F
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Baie rustig en veilig, kon motors voor die huis gelos het sonder 'n bekommernis. Dankie dat ons gebruik kon maak van die huisie, goed ingerig en alle toebehore was beskikbaar in die kombuis. U kan die huis eers laat oopstaan vir vars lig; baie muf geruik, selfs die beddegoed; voor gaste opdaag en dat alle gloeilampe moet nagesien word asb. Sal ook verkies dat in elke kamer 'n waaier moet wees, baie bedompig en warm. Die huis is naby die see, net die sandduin wat gemaak het dat ons moes ry om 'n beter swemplek te kon kry. Verder was alles na wense en sal beslis weer gebruik maak van Lawaaiwater.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie
Lawaaiwater
Baie dankie vir jou terugvoering. Die wasgoedlyn is aan die voorkant net oorkant die straat.

Faizil H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

We had a lovely time. It was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Absolutely fabulous. The kitchen had all the utilities we needed and the bedrooms are spacious. I will definitely return next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fazlu A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Baie lekker plek en ons het dit geniet. Die internet was baie stadig en kan verbeter. Die stort is baie donker en die gordyn is nie goed nie. Die load shedding ligte is perfek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lawaaiwater
Fazlu Baie dankie vir jou terugvoering. Die stort is reeds op ons lys om aandag aan te gee. Wat die WiFi aan betref, die hele Witsand se internet is tans so stadig. So dis nie net ons sin nie. Hopelik kry Witsand binnekort vesel Internet wat die probleem sal oplos.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 554
R 1 554 R 1 399
per nag, vir 7 mense
Vanaf R1 554
R 1 554 R 1 399
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Bruinstraat 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51ab8eadee4e6eff926e88f0bc9c083b4dd57fac536f33e36fd6a86cd649b509aa656fc6796f816043273bbd1f136bee3b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 554 nouVanaf R1 399 per nag, vir 7 mense 45 5 1 5 1 Jan Bruin Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396322262102 20.850815623999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011