Lawaaiwaters
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosboklaan 12, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Lawaaiwaters is 'n bekoorlike grasdak-strandhuis in Jongensfontein. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte. Dit is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die kamers het elkeen óf 'n koningingrootte-bed, of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n toilet, wasbak en óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die leefarea het ook 'n etenstafel, 'n TV, 'n kaggel en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n houtdek met buitesitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bosboklaan 12, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosboklaan 12, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang