Lazeee Days
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gebruik asb. 'n gieter om enige warm kole wat op die dek val te blus.
Maak asb. seker dat alle vure geblus is voordat gaste vir die aand gaan slaap of die perseel verlaat.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 608, Hoek van 4de Laan en Voortrekkerstraat, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap