Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Days Apartments: JBay - 4 Delmar

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jun 2022 tot 31 Des 2026.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmarstraat 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R875 R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lazy Days Apartments: JBay - 4 Delmar is 'n selfsorg-eenheid wat sentraal in Wavecrest, Jeffreysbaai geleë is en ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesinswegbreek is, aangesien dit 150 m vanaf die Supertubes en naby die strand is.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n slaapbank wat slaapplek aan 'n kind bied en 'n slim-TV met Netflix en 'n omsetter. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Linda E
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Alex was a perfect host. This is one of the few places we stayed where I can say, now that was worth every cent spent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Beaudre D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. It was incredible, the owner was friendly. It is a very nice quiet area. I am definitely going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Erika T
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n lekker uitspan/ontspan by Lazy Days Apartments: JBay - 4 Delmar. Alec is 'n aangename gasheer, ons is hartlik ontvang. Die woonstel is baie...
Sien meer
Sep 2023
Ruth H
Saam met lewensmaat
5.0
The whole package was amazing. I love quiet surroundings and that was exactly what I had during my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
A.j S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik en gasvry. Baie netjies en gerieflik ingerig. Gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Sal enig tyd...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alec Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Delmarstraat 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lazy Days Apartments: JBay - 4 Delmar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R875
R 875 R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R875
R 875 R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmarstraat 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4941bb464dfe382d607a8dceaad3ce77d20f90be0139263ec93cd2b76b4920f4d3e5c9670a0ffc9645cfb07275a423164cfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R875 nouVanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 4 Delmar Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.031836343646 24.930521739287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang