Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bocage Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir Le Bocage Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adolf G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf G

Baie lekker gebly. George is 'n stêr.

Baie lekker gebly. Netjiese en skoon verblyf.

Liesl M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M

Fantastiese gastehuis! Sal vir seker weer terug gaan!

Fantastiese ervaring! Skoon, netjies en mens word baie vriendelik ontvang! Die geriewe is perfek wat mens nodig het vir 'n aand of selfs 3 se verblyf! Die ontbyt was heerlik! Ek sal vir seker weer terug gaan soontoe.

Karen B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Very pleasant stay - clean, neat and George went out of his way for us.

Everything was fabulous - George really went the extra mile and we will definitely be back!

An-louise B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-louise B

Goeie waarde vir geld en vriendelike personeel. Skoon en netjies.

Vriendelike personeel. Skoon en netjies. Waarde vir geld.

Isac M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Real old-world charm.

Real old-world charm, wonderful atmosphere, and excellent service. I would highly recommend you stay over at Le Bocage when in Joubertina.

Mariette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Beste gastehuis op Joubertina!

Weereens baie lekker oorgeslaap. Sien julle weer.

Joanne T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne T

Gemaklik en goed geleë.

Goeie, vriendelike diens.

Zoey B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoey B

Pragtig.

Ek het baie lekker gebly, skoon, mooi en veilig.

James G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James G

Business travel.

Nice, neat accommodation with backup power for lights and WiFi.

Walter R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter R

Overnight stay.

Lovely size place. The location was good. WiFi was excellent. No bedside table lamps as the previous guest broke the unit. Need to clean mould from the sink. The bath overflow is not connected to the draining system, which can cause flooding in the room.

Duane H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane H

Perfect stop over and really super clean and great staff.

Always a pleasure to stay at Le Bocage Guest House.

Duane H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane H

Always a pleasure to stay over on a business trip. George is fantastic. Service is always beyond your expectations. I would highly recommend for a business or pleasure stay over.

Fabulous place to stay. So clean and tidy and well-equipped even through load shedding. Well looked after by George, great amenities and breakfast really great. Have stayed here a few times before and would highly recommend it.

Shirley D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D

We were a group of 6 family members attending a gathering closeby. The stay at the guesthouse was very nice.

We were warmly welcomed , and the breakfast was excellent. Thanx for a lovely stay.

Maretha B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha B

George het my met soveel vriendelikheid en gasvryheid ontvang. Hy het my selfs die perseel gewys en bietjie agtergrond en geskiedenis vertel. Die plek is bekoorlik, stil en beslis 'n teruggaan werd.

Ou-wêreldse bekoorlikheid, baie voëls en heerlike ontbyt geniet. Daar is pragtige tuine vir rustig verkeer. Al wat goor was, is dat dit tyd was om die dek af te skuur onder my kamervenster. My outisme en oor-sensitiewe gehoor het dit nie waardeer nie. George het verstaan en hul gevra om eers te wag. Tydens beurtkrag is daar steeds WiFi en ligte wat werk.

Ingrid O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid O

Joubertina se mense is besonder vriendelik.

Die dorpie se mense gesels graag en is baie behulpsaam om toeriste aantreklikhede uit te wys.

Mariette S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Beste slaapplek op Joubertina!

Uitstekende gastehuis!! As jy in Joubertina is, moet jy daar oorslaap. Netjies, skoon en waarde vir geld! Beste chef en bestuurder - George! Sien julle definitief weer.

Katryn P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn P

Our regular stay over in Joubertina.

We always enjoy our stay at Le Bocage. George is a perfect host and always very friendly and helpful.

Leonie R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie R

Net wat ons gesoek het, rustige, stil area en baie netjies en goed ingerig.

Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt op aanvraag. Was baie stil en rustig en mens kon ontspan en dit geniet.

Judy C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy C

Pragtige omgewing, vyfster verblyf en 'n puik ontbyt.

Die omgewing is pragtig en die akkommodasie uit die boonste rakke, uiters skoon en smaakvol. George het ons vriendelik ontvang en seker gemaak ons is gemaklik en versorg.

Gerhard P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Uitstekende kuier, met besondere gasvrye personnel (George en Maize).

Uitstekende diens en vriendelike, hulpvaardige personnel.

Katryn P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn P

Lovely stay.

George, our host, was extremely friendly and helpful.

Louis V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Lekke ervaring! Vriendelike diens.

Vir seker een van die plekke waar jy goeie en moeitelose diens kry.

John K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Heerlike verblyf.

Ons het baie lekker in Eenheid 3 gewoon, al was dit net vir 'n aand. Dis baie goed toegerus en heerlik stil en rustig.

Deon K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Vriendelike diens, lekker gebraai.

Die opsigter het ons misverstand met die bespreeking vinnig uitgeklaar en ons goeie kamers gegee, en vir ons 'n braai plek, hout en casserole, rooster ens. voorsien. Die breakfast was baie lekker, en diens was baie goed.

Duane H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane H

Always a pleasant stay over.

Fantastic value for money. Great service and always a pleasure dealing with George. He is fantastic. Will highly recommend it.

Deon V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Vriendelike en behulpsame personeel. Lekker kuier, huislike atmosfeer en ideaal vir diegene wat rustigheid soek.

Ideale plek vir sommer seisoen. Die natuurskoon en Langkloofpad en omgewing is pragtig en voed die siel.

Andre K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K

Baie lekker.

Sal definitief weer hier bly.

Mark B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B

Very nice stay with friendly, helpful people.

Great stay - thank you.

Heinrich V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich V

Pleasant, served what we needed.

See stars.

Leighton A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leighton A

Rustige en netjiese verblyf.

Ek en my vrou het in Le Bocage gastehuis se selfsorgeenheid gewoon vir die naweek. Dit was netjies, ruim en ons het baie lekker daar gebly. Kamer was skoon en ons het ons privaatheid gehad vir die volle naweek, nes ons verkies.

Daniel M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Gerieflik, vriendelik en stil.

Geleë in Joubertina naby alles, dit is 'n piep klein dorpie. Goeie diens, King George dra mens op sy hande!

Liaan J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liaan J

Perfekte blyplek in die Langkloof.

Wat 'n stunning plekkie om lekker te bly en te werk! Sterk aanbeveel!

Ina K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina K

Heerlike plattelandse verblyf in mooi omgewing.

Die dame het uit haar pad gegaan om vir ons baie vroeg ontbytpakkies te maak wat ons kon saamneem. Werklik uitstekende diens met 'n glimlag!

Neil L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil L

Netjies, Skoon en Vriendelik.

Definitief die plek om te bly in Joubertina, netjies, skoon en baie vriendelike ontvangs.

Kristin D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristin D

It was perfect.

The staff was very kind and friendly. The grounds were beautiful and the room was very comfortable.

Kanyiso N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kanyiso N

Our stay was outstanding. Our (my partner and I) room was clean and well-decorated. It was spacious and comfortable for a separate unit for two. The caretaker (George) was so helpful and warm. He made our stay comfortable.

The location of the guesthouse was quiet and serene. This made our stay nice. The view of the hills/mountain from the guesthouse was breathtaking. We had an issue with the the shower drain and it was swiftly attended to and resolved. We appreciated this so much. The pictures on the site are an accurate depiction of the guesthouse itself. I also think the guesthouse should add more pictures, the sight does not do the place justice. The place is even more beautiful when you see it in person. We (my partner and I) do intend on booking again with the guesthouse when we come back to the Langkloof.

Ben S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S

Rustige omgewing.

Ons het heerlik ontspan na 'n lang maar lekker motorfietstoer.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Leanie T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie T

Uiters tevrede.

Baie netjies, George het ons baie welkom laat voel. Sal beslis aanbeveel.

Carin V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Pragtig en netjies.

My enigste klagte is dat dit vroegoggend raserig was omdat die gang plankvloere het en die kombuis en eetkamer so naby aan die kamer is.

Gerda M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda M

Stylvol. Fantastiese akkommodasie. Ligging perfek. Stil, veilige buurt.

Ons het slegs 1 nag oorgeslaap. Verblyf is ruim. Pragtig en stylvol. Heerlike ontbyt. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

George Peter D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George Peter D

Very pleasant stay. George's service and hospitality great.

No 1 choice of B&B in the Langkloof.

Sarina S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina S

Regtig 'n baie mooi en oulike plek!

Baie rustige en netjies plek. Baie vriendelike staff en baie behulpsaam. Sal defnitief weer daar bly as ek in daardie gedeelte kom. Kos was netso lekker.

Johann S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S

Ouwêreldse opset met goeie geriewe en omgewing. Die diens was puik en ons het heerlik gebly.

Ons dink dat die pragtige huis met al die geriewe is goed opgepas en word uitstekend instand gehou.

Dr Ken S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Ken S

George was an absolute star.

Grounds are beautiful, and we felt very safe. We would stay again if we needed accommodation in Joubertina. The booking system was very easy and efficient. Suggest you inform guests who wish to have dinner served that the dinners are not cooked in-house. We would not have ordered dinner if we had known that. Our rooms were very small and there were no cupboards or wardrobes to put clothing, and nowhere except the floor to put suitcases.

Chirstone H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chirstone H

George was extremely helpful and made mine and my colleagues stay very pleasant. Please give him a raise!

Enjoyed my one night and would love to come for dinner again!

Heidi J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi J

Lovely stay.

Enjoyed it so much. I recommend it whole heatedly.

Allister M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allister M

Fantasties.

Sal weer gaan. George was 'n ster.

Rita S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S

We were pleasantly surprised to find this hidden gem, literally in the middle of nowhere.

From the moment we arrived we were greeted warmly by George, shown to our room and given a tour of Le Bocage. George is an absolute gem. The accommodation and grounds are well maintained. George, who donned his chefs attire in the morning, prepared a delicious breakfast to see us through the day. We will recommend a stay at Le Bocage to our friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons was aangenaam verras om hierdie versteekte juweel te vind, letterlik in die middel van nêrens.

Van die oomblik dat ons daar aankom, word ons hartlik gegroet deur George, na ons kamer gewys en 'n toer deur Le Bocage gegee. George is 'n absolute juweel. Die akkommodasie en terrein word goed onderhou. George, wat soggens sy kokke aangetrek het, het 'n heerlike ontbyt voorberei om ons deur die dag te sien. Ons sal 'n verblyf by Le Bocage aanbeveel vir ons vriende.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elizka F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizka F

Vriendelik, gasvry en behulpsaam.

Ons het slegs een aand daar geslaap. Marize en haar span (George) was by behulpsaam. A.g.v. omstandighede kon ons eers baie later as die gegewe aankomstyd inklok. Dit was glad nie 'n probleem vir Marize en haar span (George) nie. Sy het namens ons vir ons 'n bespreking gemaak by die restaurant om die draai. Dit was definitief 'n huis weg van die huis af.

Chantelle M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle M

George se diens en ontvangs was fantasties.

Sal vir seker weer gaan. Pragtig , mooi en skoon kamers, Goeie diens. George wat ons ontvang het, was 'n blessing. Die aanwysing deur GPS wat ons op die mail ontvang het, was verkeerd en ons het voor iemand anders se huis gesit.

Brenda V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda V

Aangenaam.

Ons het net een aand oorgeslaap en alles het aan ons vereistes voldoen.

Valerie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie K

What a joy to stay at at this guest house. A home away from home.

The staff was friendly and helpful. Breakfast was excellent.Room was spotless and very comfortable.

Jopie B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B

Ons was aangenaam verras met hierdie oornagverblyf!

Die deeglike kommunikasie vooraf, die ontvangs deur 'n uiters bekwame gasheer, George, en die kwaliteit van die fasiliteite het bygedra daartoe dat ons die verblyf regtig geniet het. Kan dit enige tyd aanbeveel!

Marius G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Pragtige plek, baie lekker verblyf.

Verblyf by die Le Bocage Guest House was uitstekend en baie lekker. Dis 'n pragtige, netjiese ou gebou en die kamers is baie gerieflik. Die personeel lid aan diens was baie vriendelik, uiters bekwaam en behulpsaam. Hy het die lekkerste ontbyt voorberei. Hy is 'n baie groot aanwins vir die gastehuis.

Calla U - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calla U

Gasvry, gemaklik, goeie waarde.

George is 'n absolute aanwins by die gastehuis. Sy gasvryheid, goeie diens en vriendelikheid maak van die netjiese gastehuis 'n plek wat 'n mens kan aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 20, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fd35b1260519625819abebfa0246e1b7629d205f56d9d4bbc53bc5b41a1bc02f657a2f85bf1f9ff2caa2a61f1b065a884e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 20 De Waal Street Joubertina 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.823462346205 23.855015065112
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang