Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Caroo-Kothuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plasket-straat 15, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Le Caroo-Kothuis bied knus selfsorgverblyf in die hartjie van Graaff-Reinet en het 'n aparte ingang vanaf die hoofhuis. Dit is stapafstand vanaf die besienswaardighede en restaurante in hierdie historiese dorp.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het ook lugversorging en sonkrag.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis tee, koffie, suiker en beskuit word voorsien. Daar is ook 'n platskerm-TV met DSTV en Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek vir 'n voertuig, woonwa of boot is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Raymond S
5.0
Comfortable and clean. One night in transit stay and the service was great, cleanliness was outstanding. Very comfortable, stress-free ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Lourens L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs en blyplek. Baie mooi, stil en gerieflik met veilige parkering.
Nov 2024
Theo P
Saam met lewensmaat
5.0
Eenheid was skoon en netjies. Eenheid was skoon en netjies en lekker ruim.
Okt 2024
Myowna S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en oulike plekkie. Oulike plekkie met alles wat jy kan nodig hê.
Okt 2024
Dewald D
5.0
Veilig, heerlik en net. Die verblyf was wonderlik en ek kon met gerus 'n goeie nagrus inkry. Plekkie was net en skoon en heel geskik vir 'n goeie rus ...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plasket-straat 15, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Le Caroo-Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plasket-straat 15, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e5dbcf077e816fe14bf9ba60acf6b16095bf6bb5040ae2a4a0ddae50f5a6d3fe2c0981e9f40fd6e055deabc3fc92dc900c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 15 Plasket Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.254716548369 24.526773271562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang