Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Domaine Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Le Domaine is net buite die skilderagtige dorpie Montagu geleë. Dit is 'n rustige toevlugsoord met 'n oorvloed vrugte en fynbos ...

Die selfsorg plaaskothuise is 'n tuiste weg van die huis. Bo-en-behalwe die 5 gerieflike kothuise het Le Domaine ook 'n lekker kliplapa met kombuisgeriewe en alles wat jy nodig het vir 'n intieme kuier.
Jy sal gou agterkom dat Le Domaine alles bied wat jy nodig het om jou siel en liggaam te pamperlang en te verfris: vars vrugte en gerieflike perkallinne in ons 5 knus kothuise. Le Domaine versinnebeeld die prag van die Montagu Vallei en is net 'n klein entjie van die pragtige dorpie Montagu geleë.

Die plaas voorsien die beste selfsorg akkommodasie in Montagu. Daar is genoeg plek vir 'n groep of 'n familie. Gerief, bekostigbaarheid, goeie waarde en baie om te sien en te doen (op die plaas en in die omgewing) is aan die orde vna die dag. Vir diegene wat wil ontvlug van die rep en roer van die stad is Le Domaine nét die plek - waarlik 'n fees vir die sintuie.

Montagu is 'n rustige en pragtige 2-uurlange rit van Kaapstad af. Deur die pragtige dorpies Worcester en Robertson op Roete 62. Le Domaine is op die randjie van Montagu geleë, 'n pragtige toevlugsoord in die natuur met asemrowende uitsigte op die berge.

Die Montagu-omgewing is bekend vir die Avalon Warmwaterbron, oorvloedige vrugte en wyn, en die absolute skoonheid van die Montagu se berge platteland. 'n Besoek aan Montagu se Le Domaine stel nooit teleur nie!

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chantel B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier, boorde pragtig, lekker rustig. Eienaar het ook voorstelle gegee van dinge wat op daardie stadium aan die gang was in die omgewing wat...
Sien meer
Sep 2024
Laurel Jane G
Saam met vriende
5.0
Exceptional and relaxing. Our stay at Le Domaine was exceptional. I would highly recommend it. The reception was so welcoming and every...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jeanine V
Saam met vriende
5.0
Behulpsaam, vriendelik en pragtig. Dit was an amazing verblyf. Sal weer daar inklok as ons in Montagu moet oorslaap. Beslis my eerste keuse van nou af...
Sien meer
Jul 2024
Wilma K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Absoluut fantastiese verblyf. Gasvryheid uit die boonste rakke, 'n lafenis tussen die boorde en uitsig op die berge. Die gasvrou het aan a...
Sien meer
Feb 2024
Tahnee D
Gesin met klein kinders
5.0
Exactly what I needed. Peaceful. The most charming little place. The staff is super friendly, and you get more than what you bargained ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Le Domaine Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Domaine Self Catering Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Domaine Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NDk3ZTIzLTQ4YjItNDMyNi1iZGQzLTI3OGE3YTQ1NjY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 40 5 1 5 Le Domaine Farm Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785788199873 20.136832312317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang