Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Paradis 18 Op See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Sune W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het gegaan buite seisoen. So dit was stil en rustig. Ongelooflik gebly. Sal vir seker weer gaan. Daar is mense wat elke dag kom om skoon te maak. Die garage deure kort dalk net bietjie olie, maar kan geen fout aanspreek oor die plekkie nie. Skoon, netjies, alles wat jy nodig het. Baie naby aan restaurante en 'n Spar. Ook naby aan die groot mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

The best stay I have had. There is by far the best place I have to. I will definitely be going back. Everything was perfect. Loved waking up to the sound of waves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was 5 ster. Die hele eenheid was skoon, gerieflik, en die skoonmaakdiens was goed. Die lekkerste ooit gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel D
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

It was a lovely holiday experience. The unit plus location was excellent. We did have difficulty with the sliding door, which required maintenance, and the bedroom door facing the ocean does not unlock; this also needs checking. While we were there, the security tag to the external gate stopped working, and this was handed back to the office where it was replaced 2 days later. Our cleaning lady was friendly and helpful and does awesome work. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedrich K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Great view. Great location, lovely view and in a safe complex. Not wheelchair friendly, there is a big step to get up and down. Take care with the garage doors. I almost lost my fingers when closing the door. A warning sign and proper handle should be installed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie geniet. Die plek was skoon en mooi. WiFi sou nice wees, maar verder was alles great! Ek sal weer besoek saam met my familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Le Paradis 18 Op See
Hi Francois, baie dankie vir jou terugvoer, ek is bly jul het jul vakansie geniet. Ons installeer Januarie maand Wi-Fi, hul het pas Fibre aangelê vir ons kompleks. So indien julle weer besoek sal daar Wi-Fi wees. Groete Tanya

Maryke S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Perfekte ligging! Ons was mal oor die plek, veral die privaatheid van die eenheid. Dit is ruim, jy het uitsig direk op die see en dit is loopafstand van die strand. Ons sal vir seker weer hier bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Le Paradis 18 Op See
Beste Maryke Dankie vir jou terugvoer, ek is dankbaar dat julle jul tyd by Le Paradis 18 geniet het. Ons sien uit om jul gou weer te verwelkom. Groete Tanya

Cristian M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

The location and setup is the best. I'll definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan W
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Pragtige uitsig, ons het veilig gevoel terwyl ons in 'n skoon netjiese plekkie kon bly. Het ook oral gestap na restaurante. Sal beslis weer 'n draai daar maak! Een van die lekkerste gesinsvakansies wat ons al gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Le Paradis 18 Op See
Liewe Susan, so bly julle het lekker gebly. Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom!

Stefan L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ontspannend, ruim en gerieflik. Was 'n lekker ontspannende plek met n ruim stoep vir braai, kuier, rustig wees en om die pragtige see-uitsig te geniet. Kamers en badkamers is netjies en baie gerieflik ingerig. Die kombuis en leefarea is ruim en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Le Paradis 18 Op See
Hi Stefan, dankie vir jou terugvoering, bly julle het jul verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom by Le Paradis 18. Groete Tanya

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10042b5d3fbd6e06ca5c5262503d22b73c579bc2587e06a8c62aacc3daab849ef20297d1099941b440a0b55fb950643fcaff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 64 Compensation Beach Road Ballito 4430 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.539296804649 31.219916630164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang