Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Paradis Holiday Resort

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Lourika G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Rustig, mooi, skoon. So lekker gebly! Mooi uitsig, mooi binne in die kompleks. Mens voel veilig en jy kan strand toe stap. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Mooi, skoon, goeie uitsig oor die see. Goeie ligging. Loopafstand van eetplekke, winkels en die strand. Die woonstel is goed ingerig met eetgery en alles wat mens nodig het. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Geen klagtes. Dit was 'n lekker plekkie en veilig vir die kinders ook. Regtig die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2021

Baie mooi, naby aan die strand. Plekkie is baie netjies en skoon. Lekker naby aan die strand, geen paaie om oor te loop (net trappe en 'n hekkie). Enigste probleme was met die internet (antenna het geskuif toe hulle dakke was) en die hoofslaapkamerbed was bitter ongemaklik. Maar verder sal ek enige tyd terug gaan vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zelda R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Sal beslis weer wil gaan. Diens was uitstekend. Alle reëlings en vooraf inligting was in plek. Woonstel was skoon en netjies en dekor is pragtig. Ek sal beslis hulle aanbeveel en weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Absolutely fabulous. The complex is ideally situated with direct access onto the beach and promenade. No pesky roads to cross and the promenade gives one direct access to a selection of lovely beaches, tidal pools and restaurants, all within walking distance. When not in the mood for the beach one can lounge around the sparkling pool which was a definite favourite among both young and old.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2020

Baie kort, maar ongelooflik lekker gekuier. Die woning is perfek, baie goed geleë en regtig naby aan die strand. Woning en area is ongelooflik netjies, kan nie wag vir die volgende kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia J
Kort verblyf
3.4
Okt 2020

Mediocre. The only good thing of Le Paradis is the location. Couches and single beds were very uncomfortable. No security patrolling the premises. Open parking space should be demarcated/numbered with flat number.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Tyronne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Fantastiese verblyf. Briljante agent. Ons was mal daaroor. 'n Baie lekker plek om te bly. Netjies and skoon. Emily was fantasties. Goeie ligging. Ek en my vrou sal weet hier bly en beveel dit vir almal aan. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Awesome. Dit was die beste vakansie ooit, sal enige tyd weer van u dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilton
Le Paradis Holiday Resort
Thanks Wessel, Was a pleasure hosting you and your wife. You're welcome at any of our other places too. Regards, Emily

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hilton Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Eenheid 27, Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEicK6Uf5k33B3fyurnmPCfpiUVcxTdG8aZJrhEMo5WYQDuFYsR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 64 Compensation Beach Road Unit 27 Le Paradis 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.539206068574 31.220073498148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang