+19
Selfsorg in Bloemfontein

Le Petit Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ferdie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons sal graag weer kom en die plaas atmosfeer geniet. Ons gasvrou was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Die groot omheinde erf, met groen gras, was so lekker vir ons skaaphond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mildre O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, ruim en privaat. Ons verblyf by Le Petit Gastehuis in Bloemfontein was absoluut heerlik. Die plaas bied ’n rustige, private atmosfeer weg van die stadsgeraas. Die eenheid is ruim, baie netjies en skoon – alles is met sorg en aandag voorberei. Ons sal beslis weer daar bly en kan Le Petit met groot vrymoedigheid aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na gerief, netheid en rustigheid in ’n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Virginie A
1 nag
5.0
Feb 2026

Close to main road yet nice and quiet. Perfect stopover for our long road trip. We will come back when visiting our Bloemfontein friends. The fact that we could stay over with our dogs was an advantage. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en pragtig. Hierdie is 'n (hidden gem). Dis die oulikste, rustigste plek en troeteldier-vriendelik, baie skoon en netjies. Dis net buite die stad, maar voel of jy kilometers ver van alles is. Ek wou sommer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Dit voel soos huis - rustigheid en sonder fieterjasies. Die stilte en rustigheid is net wat mens nodig het na 'n dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Alles wat ons nodig het. Was net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ons sal weer van die plekkie gebruikmaak! Ons het weereens baie lekker gebly. Skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reghardt B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Netheid. Goeie diens. Goed toegerus met alles wat benodig word. Vriendelike diens. Sal gerus weer by Le Petit Guesthouse bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ons het heerlik gebly in die ruim huisie op die plaas. Ons is vriendelik ontvang deur 'n oulike gesinnetjie. Alles wat ons nodig gehad het om te oornag, was daar. Die huis is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R700, Fairview Farm, portion 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33489f0907d01b0b19c9a79cd8bfbbc39b27d463c1f79ba3dbf84a72d2803297042d508a43cc898255342634df15b750f0b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 R700 Fairview Farm, portion 2 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.000707778841 26.209331615066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang