Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeupoort Plaashuis

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Paadtjie 343, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0250, Limpopo
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Leeupoort Plaashuis is 'n ruim selfsorghuis in die Leeupoort Vakansiedorp, ideaal vir gaste wat op soek is na 'n boswegbreek. Dié bosveld-juweel skuil tussen die Waterberge waar daar volop wild met die berge in die agtergrond gesien kan word.

Die huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed en 'n wasbak, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n waaier. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer is buite op die stoep en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n Fuchs-sesplaatstoof uit die 60's met 2 oonde, 'n yskas, kisvrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die groot stoep buite het 'n ingeboude braai-area en 'n vuurput vir 'n bosveldbraai. 'n Plonspoel is ook beskikbaar. Besoekers het toegang tot die 823 ha-natuurreservaat van 07:00 tot 18:00 waar hulle kan stap, fietsry of die area met 'n voertuig verken. 'n Restaurant, winkel, drankwinkel en swembaddens is in die dorp beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zelma J
Gesin met klein kinders
5.0
Net lekker. Baie lekker gebly. Sal weer die plek besoek.
Okt 2024
Pieter S
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly en die diere was pragtig. Sien sterre.
Okt 2024
Elize L
5.0
Ontspannend en vreugdevol met 'n heerlike plaas atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Dit is altyd lekker om by die plaashuis te gaan kuier en die die...
Sien meer
Sep 2024
Theo V
5.0
As jy van stilte hou en lief is vir diere sal die plaashuis die regte plek wees. Baie lekker gebly, sou net graag die jacuzzi wou gebruik, maar die so...
Sien meer
Jul 2024
Isabel J
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het verskriklik lekker gebly en sal definitief weer gaan. Ons het verskriklik lekker gebly. Die huis is baie goed ingerig met alles wat jy benodig...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 209

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Disa Paadtjie 343, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0250, Limpopo
  • Gaste dink Leeupoort Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Paadtjie 343, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0250, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60e857be6e7c817eac37a432504f7d1f8299775804020ec6aae481e79433040feaf70dec4673aeb8c54758113977220003a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 9) 41 5 1 5 343 Disa Paadtjie Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.925111747357 27.636583042315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang