Leeuwenhof Gasthuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Leeuwenhof Gastehuis is in Caledon wat veral bekend is vir sy warmwaterbronne. Jy kan deur die natuurreservaat stap om die inheemse fynbos, inheemse bome, oorvloedige voëllewe en blomme te ervaar en sommer terselfdertyd 'n pragtige uitsig op die Swartberge gebruik.
Leeuwenhof bied verblyf in 'n groot en lowerryke tuin met baie voëllewe en bome. Ervaar hartlike gasvryheid en ontspanning in 'n pragtige Engelse-styl opstal. Dit is die perfekte plek om net te kom ontspan.
Kom besoek ons pragtige stukkie aarde in die wye, oop landskap van die Overberg. Ons is slegs 110 km van die internasionale lughawe en 1 km van die kasino en warmwaterbronne af!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Gousblomstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Leeuwenhof Gasthuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: