Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bainskloof Self Sorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Antoinette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig en pragtig. Als was daar wat ons nodig gehad het. Dankie vir die lekker beskuit! Al het ons GPS ons op 'n grondpad geneem, was dit eintlik baie maklik om te kry. Raad: moenie die grondpad neem nie, ry net verder aan op die Bainskloof pad! Die hekke is groot en maklik om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Alles baie mooi, rustig. Perfek. Het baie lekker gebly. Pragtige ligging. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld! Baie oulike, beeldskone en veilige plek met 'n baie mooi uitsig! Sal vir seker weer daar gaan bly. Dis 'n netjiese en skoon plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A gem in the mountains. We had a wonderful stay in Bainskloof. The location was perfect, and we had a wonderfully peaceful weekend, with a bonus of entertaining the dog and cat (our highlight). The house was sparkling clean and comfortable, providing a relaxing retreat. The location was convenient, making it easy to explore the surrounding area. Overall, a pleasant experience that contributed to a memorable trip. Wish we could stay longer as the views are spectacular and so relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel V
1 nag
5.0
Sep 2024

Beautiful and tranquil setting. The location was breathtakingly beautiful, and the accommodation was top-notch. We had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker en mooi ligging. Ja, baie lekker en baie mooi ligging. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fareez H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazingly relaxing. My stay was rather pleasurable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing views met amazing mense. Wat 'n amazing plek. Nog 'n nuwe ontwikkeling, maar die sorg wat in gesit word met als is amazing. Kan nie wag om te sien hoe die plekkie ontwikkel. Die uitsig na alle kante is stunning. Die eenheid is goed uitgele en perfek as jy 'n basis wil hê om van af te werk. Dis goed geleë en ons kon die area lekker en maklik verken. Die mense is gasvry en baie akkommoderend. Was jammer om weg te gaan. Sou nog 'n dag of 3 wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantél M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en besonderse uitsig. Baie mooi uitsig en tuin, pragtige hout afwerkings. Baie smaakvolle dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolf G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker gekuier. Dankie. Ons kom beslis weer. Ons het werklik lekker gebly. Die omgewing is pragtig. Ons is goed ontvang en voorsien van alles wat ons nodig gehad het. Die wooneenheid is stylvol en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Luane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leewengtuin, Dainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf50a7098fd9fa6217d9a39ea0cdfa62bcb3b95768f2f9e3b47740a76bd79eb6ce2b75c9f84d4e7d14054b51bf3c1af46445f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Leewengtuin Dainskloof 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.641842981004 19.061145378077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang