Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clanwilliam Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 37 resensies vir Clanwilliam Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pieter D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Lekker gebly.

Lekker gebly, en die beddegoed was skoon en vars.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Ek is baie bly jul het lekker gebly en dankie dat u tyd geneem het om 'n gawe resensie te los. Mooi dag.

Clanwilliam Accommodation
Heila V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Sien sterre.

Baie ruim en netjies verblyf. Stel egter voor dat 'n spieël in die hoofslaapkamer en selfs die gedeelte tussen die twee slaapkamers aangebring word. Andersins was alles beskikbaar en ek sal beslis weer hier oornag.

Anna D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Presies soos wat die advertensie sê, selfs meer.

Baie ruim woonstel met alles wat jy nodig het en meer.

Johan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Rustige omgewing met skoon en netjiese ingerigte kamers.

Clanwilliam accomodation het ons op kort kennisgewing met 'n slaapplek gehelp nadat ons ander bespreking 'n telleurstelling was. Die akkommodasie was skoon en veilig en ons het die nag se verblyf geniet alhoewel daar fout was met die stort. Daar het slegs 'n paar druppels uit die kraan gekom waar die res van die woning se krane tog sterk water druk gehad het. Het dit die volgende oggend onder hul aandag gebring.

Heletia J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heletia J

Heerlik, rustig en ontspannend.

Baie lekker gebly. Geen geraas. Goed toe gerus. Sitbank sit baie laag veral as jy 'n ouer persoon is, sukkel om op te staan uit die bank.

Jeanette H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette H

Exceeded all expectations, lovely place.

Very clear instructions to enter the unit, easy. Everything required and more in the unit. Appreciated the milk in the fridge to make ourselves fresh coffee and sit outside on our private patio, neat, quality. Communication great, we even had the loadshedding schedules. We highly recommend this facility.

Alfons N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alfons N

It was all nice and well organised.

A good middle-class place to stay with all the facilities we need and good service.

Paul D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Paul D

Op die oog af, 'n netjiese en gawe verblyplek. Die prys skep ook die indruk dat hierdie 'n topklasfasiliteit is. Helaas is dit alles behalwe. Sal nie aanbeveel om hier tuis te gaan nie.

Alhoewel hierdie fasiliteit netjies en skoon was is die volgende punte daadwerklike negatiewe faktore. 1. Nabygeleë aan die onderdorp waar onwenslike elemente rondhang en lawaai in die straat. 2. Die eienares is onvriendelik waneer navraag gemaak was oor die lugversorger wat nie gewerk het met aankoms nie. Ek moes self die probleem indentifiseer en oplos, nieteenstaande die eienares se houding per telefoon. 3. Geen braaigeriewe is voorsien nie, alhoewel die agterstoep privaat en ideaal is vir die aktiwiteit. 4. Die geadverteerde "veilige parkering" bestaan nie aangesien die hek gesluit is en geen sleutel beskikbaar is vir die slot nie, soos beweer deur die eienares. 5. Geen handdoekrelings in die badkamer nie. 6. Slegs lugversorging in die slaapkamer en nie die leefarea, wat die grootste gedeelte van die woonstel beslaan, nie. Temp was daardie dag 40 grade. 7. Die Wi-Fi het nie gewerk met aankoms nie. Weereens moes ek die probleem self oplos en uitsorteer.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Dankie vir u resensie, maar u moes seker deurmekaar geraak het met u resensies op u vakansie, want u resensie beskryf glad nie ons plekke soos daar gesien kan word in ander resensies van ons plekke. Ons het veilige parkering, ons het braaigeriewe, ons het goeie fiber wifi, selfs as krag af is en ons lugreelaar werk en ons het heelwat handoekreellings ekstra in al ons woonstelle, juis oor gaste handoeke oor deure hang.

Clanwilliam Accommodation
Suzaan R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan R

Lieflike, ruim akkommodasie

Wat 'n aangename verrassing! So georganiseerd! Ons het heerlik gebly en Eugene het aan alles gedink met die inligting wat hy deurgegee het. Ons sal vir seker weer hier bly! Die eenhede is ruim, met alles wat mens kan nodig kry!

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Baie, baie dankie vir hierdie gawe resensie. Ons waardeer dit verskriklik baie.

Clanwilliam Accommodation
Leon M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Regtig 'n goeie oornagplek met als wat mens nodig het. Skoon, netjies en ruim.

Sien sterre.

Dj M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj M

Netjies en skoon.

Alles was reg en maklik toeganglik, dankie!

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Baie, baie dankie vir al die 5 sterre! Dit maak ons werk die moeite werd. Hoop dat u sommer gou weer kom kuier.

Clanwilliam Accommodation
Gersh J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gersh J

Clean, neat and affordable.

The unit I got was very neatly laid out and clean. It is very affordable, quiet and I will definitely return.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Thank you for this kind review! We are always happy if guests love their stay. Hope to see you in the future again. The Leipoldt Team

Clanwilliam Accommodation
Tom P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom P

Excellent

Pleasant stay. Very nice place. Neat. Love the aircons in rooms.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Thank you for your kind review. Our bussines really appreciate it. We are really glad you enjoyed your stay. Kind regards. The Leipoldt Team.

Clanwilliam Accommodation
Vernon O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon O

Woonstel is puik ingerig. Als is daar wat jy benodig.

Veiligheid is puik. Area waar dit geleë is en stilte pas enige een goed wat wil wegbreek.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie. So lekker om gaste te he wat tevrede is en gelukkig in ons blyplek is. Dit maak ons werk dan oor en oor die moeite werd. Groete. Leipoldt span.

Clanwilliam Accommodation
Dieter P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter P

Clean and modern accommodation.

Very clean and modern accommodation with all the amenities required for an overnight stay.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Thank you for taking the time to review us. Hope to see you in future again. Kind regards.
The Leipoldt Team.

Clanwilliam Accommodation
Johan O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Baie netjiese eenheid met alle benodighede beskikbaar vir lang of kort verblyf.

Geleë in 'n stil area met ruimte in en om die eenheid. Boeke en ander tydverdryfspeletjies beskikbaar. WiFi-sein goed.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Hoop dat ons weer u eerste keuse vir verblyf sal wees.

Clanwilliam Accommodation
Lianie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lianie D

Netjiese en gerieflike verblyf.

Die selfsorgeenheid was baie netjies en gerieflik met alles wat jy vir jou verblyf benodig.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om 'n resensie te skryf. Ek is bly jul was tevrede en ons hoop om jul weer gou te sien. Die Leipoldt Span

Clanwilliam Accommodation
Rinamari D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rinamari D

Blyplek is netjies en skoon, was nie mal oor die ligging nie.

Die staaltrappe is ook nie ideaal vir klein kindertjies nie. Sou graag vir die prys wat ons betaal het skoonmakers ingesluit wou hê.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons skoonmakers diens nie plekke oor naweke nie, maar tog staan in die boekie u moet vra indien u skoonmaker benodig. Miskien moet u eerder n gastehuis bespreek in toekoms en nie n selfsorgplek nie? R1995 vir 6 mense (R332 per kop) sou ek nie se is te veel nie.

Clanwilliam Accommodation
Sandra K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K

Uitstekende geriewe.

Ons het heerlik gebly. Dankie vir die daaglikse inligting in sake kragonderbrekings en besienswaardighede. Baie netjies en goed toegerus.

Hendrine K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrine K

Gerieflike oornagstop in blommetoer.

Die woonstel is baie ruim met alles wat 'n mens benodig. Skoon en gerieflik ingerig vir langer verblyf ook.

Pierre V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Ons het die fasiliteite waarde vir geld bevind en die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar gaan bly.

Aanvanklik was ons skepties omdat die fotos wat lekkeslaap kliente oplaai soms n verkeerde prentjie skets. Leipoldt se fotos was akkuraat en ons het baie meer gekry as wat ons behoefte was. Goeie plek om met vriende of familie vir n naweek weg te breek en dan kan jy die area verken of net lekker rus.

Andre D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Gerieflike basis vir blommekyk

Die woonstel is groot, goed toegerus en alles was in goeie toestand. ons kan dit aanbeveel vir blommekykers.

Tharina C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C

Netjies en goed ingerig.

Die plek is netjies, goed ingerig en ruim.

Ian V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian V

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly, sal graag wil sien dat die ou boumateriaal verwyder word van die parkeerarea en dat hulle dalk bietjie lawn plant, of paving insit agter. Daar is sand orals en as die wind waai, waai dit sand orals in. Die woonstelle sal ook kan doen met 'n aircon onder in die hoof leefarea om die woonstel af te koel, want dit was bitter warm. Verder is die woonstel goed toegerus met ruim kombuis en leefarea. Parkering vir bote is bietjie klein aangesien ons in die oprit moes parkeer a.g.v. die boumateriaal.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie.
Jammer vir die boumateriaal, maar die persoon wat geboek het, het net gevra vir parkering vir 2 voertuie vir 3 mense, nie 2 voertuie met bote nie. Dit was toe bietjie van 'n krisis, want jul het groot luukse bote gehad. Ons is darem besig om die sand en grys hope weg te werk sodat ons nie weer so krisis beleef nie.
Die gras kan ons ongelukkig nie plant nie, want ons het al 'n paar jaar droogte en is aanmekaar onder waterbeperkings.
Die kamers het darem 2 lugreellaars, die onderste vloer is normalweg nie te warm nie.
Ons hoop om jul weer te sien met volgende visvangkompetiesie.

Clanwilliam Accommodation
Hanlie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V

Aangename verblyf.

Alles wat ons vir 'n lekker kuier nodig gehad het, was daar. Eugene was ook baie hulpvaardig om besienswaardighede in die omgewing aan ons uit te wys.

Tilla V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tilla V

Baie groot vir 2 bejaarde mense. Baie steil staaltrap na bo om badkamer te gebruik en nie prakties of veilig vir ons nie.

Hierdie verblyf is baie ruim, maar onpersoonlik en nie geskik vir ouer mense nie. Alles was baie nuut: breekgoed het selfs nog pryse op gehad. Beddens gerieflik en alles baie skoon.

Arend K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arend K

Netjies en lekker sentraal.

Netjiese plek, gerieflike beddens met WiFi.

Armanda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Armanda B

Badkamer nie op dieselfde vloer as slaapplek nie.

Sou beter wees indien slaapgedeelte en badkamer op dieselfde vlak is.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Elke 2 slaapkamer dupleks is ingerig met 'n volledige badkamer reg langs u kamer sowel as 'n gaste toilet op die onderste verdieping waar die kombuis en woonkamer is. U het die eenheid bespreek wat ons vir blommetyd oop gemaak het oor die dorp so vol was en toeriste nie verblyf kon kry en net die onderste verdieping omskep in 'n kamer vir goedkoper tarief, die gaste toilet was reg langs u beddens. Ongelukkig is die stort en ekstra toilet bo aangesien die kamers eintlik bo is normaalweg.

Clanwilliam Accommodation
Bennie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie D

Was baie leker en die plek was baie netjies.

Kuier in Clanwilliam was baie lekker, ons het dit geniet. Dankie vir die gasvryheid.

Francois S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Baie goed gebly, netjies en ruim.

Sien sterre.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou sterre! Dankie dat jy so aangename gas was en vir die verdere verwysings wat jy gegee het ook.

Clanwilliam Accommodation
Josef A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef A

Baie aangename gasheer. Verblyf was uitstekend. Jy hoef niks saam te neem nie, net jouself. Veilig en rustig.

Dankie vir die lekker beskuit, koffie en bordspeletjies. Eugene het self iets aangestuur wat ons vergeet het. Was regtig aangenaam. Het Clanwilliam geniet.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Dankie vir die gawe woorde!

Clanwilliam Accommodation
Manny D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manny D

Baie lekker plekkie, vriendelike mense.

Baie netjies plekkie, toegerus met alles.

Faldie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faldie B

Meets all the requirements a modern family wants in accommodation facility.

Don't be fooled by outside appearance. This place is modern inside. From the wheelchair friendly access ramp to USB enabled wall sockets enough for everyone, dishwasher, washing machine, gas stove, towels, bedding, towels, etc. Plus coffee, sugar, tea, cleaning materials, TV with DStv sport channels, braai utility & secure parking.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voldoen aan al die vereistes wat 'n moderne gesin met verblyf benodig.

Moenie deur die buite-voorkoms mislei word nie. Hierdie plek is modern binne. Van die rolstoelvriendelike-toegangsoprit na USB-geaktiveerde muurproppe, genoeg vir almal, skottelgoedwasser, wasmasjien, gasstoof, handdoeke, beddegoed, handdoeke, ens. Plus koffie, suiker, tee, skoonmaakmiddels, TV met DStv-sportkanale, veilige parkeerplek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Thank you for your review and for staying with us.

Clanwilliam Accommodation
André V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André V

Nice and calm place.

Kitchen well-equipped, clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker rustige plek.

Kombuis goed toegerus, skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kurt V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt V

I loved the space and that everything I needed was there - coffee machine, iron and ironing board, Wi-Fi and Netflix.

Simply loved the cleanliness, the space and everything I needed was there.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Thank you so much for giving us a nice review.

Clanwilliam Accommodation
Lara M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara M

Rustig en skoon.

Uiters skoon, als wat jy nodig het, beddens wat heerlik slaap. Koffie en beskuit gawe idee en was lekker om die KykNet-kanaal op die TV te hê.

Hannelie M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie M

Heerlike, ruim, skoon, gerieflike woonstel met goeie linne en volledig toegerus.

Eugene het uit haar pad gegaan om ons te ontvang en tuis te laat voel. Alles in die woonstel is super! Ons was op 'n Saterdagaand daar en heelnag het karre in die strate daar rond gejaag en klipharde musiek gespeel.

Clanwilliam Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering en komplimente. Komende van ‘n gastehuiseienaar haarself is dit sommer ekstra lekker om dit te hoor.

Ai jong, ons dorpe het nie altyd beheer wie jaag in die strate nie en tussen die polisie en die munisipaliteit probeer hul hul bes om dit te beheer, maar hul weet nooit watse straat dit volgende gaan wees nie. Die munisipaliteit is nou besig om verskeie strate spoedwalle op te sit om dit te help beheer van hul kant af met hul beperkte finansies, maar die jaagduiwels gebruik dan net ‘n ander straat, ongelukkig vir jou was dit nou Leipoldtstraat daardie nag. Ek kan totaal verstaan dat jy wat gewoond is aan die Namibiese stilte op die plaas dit ongerieflik gevind het.

Ek hoop nogtans dat wanneer jul in die toekoms hier verby kom, my plek jou nommer een keuse sal wees.

Clanwilliam Accommodation
Vanaf R1 690
R1 690 R1 521
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 690
R1 690 R1 521
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldt-straat 10, Clanwilliam, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNGE0YjY1LTJjNGUtNGViMi05YmI5LWRmYTFjNmQzOWUzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 690 nouVanaf R1 521 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 10 Leipoldt Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.182172 18.891337
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang