Leipoldt Guesthouse
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R850R638 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Leipoldt Guesthouse is in Bloemfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste.
Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en gaste kan heerlik in die sitkamer voor die TV ontspan.
Leipoldt Guesthouse is net 800 m van verskeie restaurante en winkels af. Bloemfontein bied verskeie besienswaardighede soos museums, die Botaniese Tuin Boomroete, die Vrystaat Botaniese Tuin, Windmill Casino en nog meer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 133
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Leipoldt Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Langenhovenpark Spitskop Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat