Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Lê

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 45, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lekker Lê is 'n drieslaapkamerhuis in Vleesbaai met slaapplek vir 6 gaste.

Twee van die kamers het 'n see uitsig vanuit die bed. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort-oor-bad. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort-oor-bad. Daar is 'n wasmasjien in die tweede badkamer. Beddegoed word voorsien. Bring asb. eie bad- en swemhanddoeke. Daar is geen DStv nie.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Gaste moet asb hul eie skoonmaakmiddels saambring. Die vloei van die oopplan leef ruimte maak dat jy maklik kan kuier by die etenstafel, sitkamer of stoep - of almal gelyk tydig! Geen TV beskikbaar.

Lekker Lê se groot aantrekking is die groot onderdakstoep so lank soos die huis met 'n pragtige uitsig en ingeboude braai. Daar is genoeg ruimte vir heeldag sit op die stoep en die slaap-bank is perfek vir middag slapies.

Vleesbaai se lang, skoon strande is perfek is vir swem, visvang, stap en draf. Die dorpie is omhein en het 'n sekuriteitshek met toegangsbeheer. Daar is 'n klein kruidenierswinkel, vulstasie en kerksaal. Voertuig-toegang tot die strande word beperk - slegs voetgangers word toegelaat om af te beweeg na die strande. Tussen Junie tot Oktober is dit walvisseisoen en soms is daar ook dolfyne in die baai te sien. Klein wilde diertjies kan op stil dae tussen die huise opgemerk word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Boekenhoutlaan 45, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekker Lê het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 45, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00b5f36c3ca7061145b9529757676c4913d9f7a61792df721d20f71def929ed2e232d90bdcb77ec801f59c891633a5d56956?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 45 Boekenhout Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.294627 21.914589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang