Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Slaap Huis

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mozart-singel 10, Kaapzicht, Panorama, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lekker Slaap Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in Panorama, 'n Kaapse voorstad naby die MediClinic, N1 Stad-winkelsentrum en ander hospitale. Die eenheid is baie sentraal. Besienswaardighede in die omgewing sluit Durbanville se wynroete, die Tygervallei Winkelsentrum, GrandWest Casino, Tafelberg, Tygerberg Natuurreservaat en Kaapstad se strande in.

Verblyf word gebied in 'n vakansiehuis wat op die eienaar se perseel geleë is. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 volle badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet, 'n oopplan-kombuis en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond en skottelgoedwasser en wasgeriewe. Verder is daar 'n braai-area, 'n swembad in die lowergroen tuin, 'n TV met DStv, WiFi, 'n kaggel en veilige parkeerplek.

Die eienaar woon in 'n woonstel op die perseel met 'n aparte, private ingang.

Doendinge in die omgewing sluit swem, wynproe, ysskaats, bergfietsry, staproetes en wonderlike eetplekke in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Lekker Slaap Huis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mozart-singel 10, Kaapzicht, Panorama, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekker Slaap Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mozart-singel 10, Kaapzicht, Panorama, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd02ae415eb1e6723c5e930b39a35430e365098e37baa7d104884d10225d87eefa63eb2c109670dc1e2131df8a392440362b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 10 Mozart Crescent Kaapzicht 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -33.887064243242 18.565089618711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang