Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon n Lime Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Josephine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjies en gasvry. Ons het heerlik gebly. Die gastehuis is baie netjies en die mense was baie gasvry. Die tuin is lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glodel O
1 nag
5.0
Jan 2024

Superb in every way. Perfect in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meg
Lemon n Lime Guest House
Good day Thank you for your kind words. We are looking forward to hosting you again in the future. Kind regards

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Lieflike gastehuis, perfekte ligging, uitstekende diens, heerlike ontbyt. Ons het baie lekker gebly, alles funksioneer perfek, van die vriendelike ontvangs tot heerlike ontbyt. Regte melk by die tee en koffie in die kamer sou lekker gewees het, cremora doen eenvoudig nie die ding nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eben B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2023

Vind die akkommodasie duur vir die fasiliteit, geen kroegarea nie. Geen hulp aangebied om tasse tot by die 2de vloer te dra nie. Kospakkies is beperk tot een tipe kaasbroodjie wat buitensporig duur is.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Hannelie R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Definitief 'n goeie plek vir oornag. Alles is skoon en netjies. Die eienaars is fantasties. Alles was net lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheldon Y
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Clean and well equipped. Well situated and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jann H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Hidden Gem. We felt totally at home. Quiet and photo's are accurate. They had night security to let people in and out. Central to everything in Bloem. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Vriendelike ontvangs en rustige omgewing! Die kliëntediens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rita N
Kort verblyf
4.4
Mei 2022

Veilig en uitstekende ligging. Die verblyf was aangenaam en die diens uitstekend.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Comfortable and neat. All requirements are met. Very neat, comfortable and spacious. Friendly and helpful staff. Will definitely recommend for a stayover

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Meg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 110
R 1 110 R 944
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 110
R 1 110 R 944
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 34, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDJjOTk5LTA2N2EtNDU2ZC04ODA5LTUzOTFjZTQ0ZTI2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 110 nouVanaf R944 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 34 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.113266703529 26.200290787697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang