Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Leonie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stukkie hemel in die bos. Pragtige verblyf, rus vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly en gekuier. Was baie romanties en alles was perfek. Die lodge is fantasties. So mooi en skoon. Alles was perfek. Ons huisie waar ons gebly het, was baie nice en die uitsig asemrowend! Baie dankie Leopard Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het Harties en omgewing verken terwyl ons lekker by Leopard Lodge gebly het. Sjoe, voorwaar weer lekker gekuier. Die personeel is so vriendelik, die plek is skoon en goed versorg. Ons het elke dag in die jacuzzi gekuier, met 'n pragtige uitsig. Ons was aangenaam verras. Die kos is van uitstaande gehalte terwyl daar sagte musiek in die agtergrond speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent. Stay was amazing as always. Staff were very helpful and the views are absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Dit was 'n naweek uit die boeke uit! Dit was so rustig en ons het die uitsig baie geniet! Die personeel is puik en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wp S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Rustig en baie mooi! Was 'n baie skoon, netjies en rustig! Baie geniet, sal definitief weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni-lee F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful view and friendly staff. We were only there for one night but would have loved to stay longer. The staff are friendly and eager to help. It was wonderful! We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisca T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absolutely amazing. The stay was amazing, the lodge is gorgeous with amazing views of the mountains and the dam. We got to see animals on the plot on our way to our rooms/reception from the main gate. My only concern is that the road from the main gate leading to the reception needs to be fixed; otherwise, drive slowly (however, there is a section where the road is smooth again). Their meals were delicious and on time, and the location of the lodge is not too far from activity venues/local stores. The staff were super friendly and helpful, top-class service. The images on the site don't do the place justice; the lodge is beautiful and peaceful. We were happy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Heerlike wegbreek. Was 'n lekker wegbreek, nie te ver van Krugersdorp. Personeel is baie vriendelik, veral Sinah. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560 - Erfdeel 234, Skeerpoort 477 JQ, Hartbeespoortdam, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe28095e5e68fdda8ef695256f20cbf395cf62bd1457eb7d48618f788e266125e02cf012c695541addb55c2620c7db09af2e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 R560 - Portion 234 Skeerpoort 477 JQ 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.753644069717 27.7619600453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang