Leopard Rock Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R71, Mica, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leopard Rock Lodge is op ’n natuurreservaat tussen Hoedspruit en Phalaborwa geleë. Die landgoed is lekker naby die Phalaborwa Hek van die Krugerwildtuin.
Die verblyf bied slaapplek aan 10 gaste in 5 slaapkamers. Daar is 4 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het en suite-badkamers met ’n bad of 'n stort. Kamers kan afsonderlik bespreek word of die lodge as 'n geheel bespreek word.
Die kombuis is volledig toegerus met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kooktoebehore. Daar is ’n braai-area, plonspoel, lapa, boma, gratis WiFi, kroegarea en veilige parkeerplek.
Die reservaat is die tuiste van verskeie wildspesies en wildritte kan vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Quintus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R71, Mica, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Leopard Rock Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R71, Mica, Hoedspruit, 1380, Limpopo