Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lethabo Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit Plaas R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lethabo Lodge bied selfsorgverblyf op 'n plaas aan die voete van die Kranskopberg in Modimolle. Die plaas het maklike toegang tot hoofweë en spog met 'n oorvloed inheemse flora, voëllewe en vrylopende wild.

Die lodge is ideaal vir paartjies, gesinne of groep vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie in die bosveld. Verblyf word gebied in verskeie losstaande chalets of kothuise. Die chalets het gemaklike beddens en die badkamers het 'n bad of 'n stort. Elke kothuis het 'n goed toegeruste kombuis met selfsorggeriewe en privaat braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die plaas het 2 plaasdamme, 'n swembad en tuine wat gaste kan geniet. Aktiwiteite wat gaste kan geniet sluit, voetslaan, wildkyk, voeëlkyk en visvang in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Dellene V
Saam met lewensmaat
5.0
This was amazing. If it is a break you need from everyday noise, people, and life, this is the place you need to be. It is very quiet a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Stiaan E
Saam met vriende
5.0
Stil, rustig, privaat. Baie lekker plek, stil, rustig, privaat. Ver genoeg van ander eenhede.
Nov 2023
Danelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing in die natuur. Sien sterre.
Aug 2023
Hanlie L
Gesin met tieners
5.0
Our stay at Lethabo Lodge was very enjoyable. The surroundings is peaceful and quiet, with all the amenities in the cottages to ensure...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Stephanie B
Saam met vriende
5.0
So lekker ontspannend! Ons het saam vriende weggegaan! Die Kingfisher is ideaal vir 2 gesinne van 4 elk. Die ligging is salig, rustigheid self. Bitter...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tanya-lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rietspruit Plaas R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Lethabo Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit Plaas R101, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21ae7da90ba09345ae8e1db343fd80a97e2df262c0fa1e41e447bd1e88fa40e1f8bce1598d4d93a8cbcec6d10beecd0313d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Farm Rietspruit R101 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.648036177356 28.422164618969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang