Letsatsing Lodge
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Laan 1, Cashan 1, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Letsatsing Lodge bied gerieflike verblyf in Rustenburg. Dié lodge bied 3 vermaakareas waar gaste 'n sportwedstryd of fliek kan kyk.
Verblyf is beskikbaar in en suite-gastekamers wat elk lugversorging, 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale, 'n studeerarea en tee- en koffiemaakgeriewe het. Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Daar is 'n swembad met 'n boma langsaan.
Letsatsing Lodge is 152 km van Johannesburg, 75,4 km van die Pilanesberg Nasionale Park en 55,8 km van Sun City af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lebo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4de Laan 1, Cashan 1, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Letsatsing Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Laan 1, Cashan 1, Rustenburg, 0299, Noordwes