Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libem Lodge 1

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. James 5, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Libem Lodge is 'n selfsorgwoonstelblok in Hurlyvale, Edenvale, Johannesburg. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers en bied gerieflike verblyf net 9,6 km vanaf die O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot 'n etenstafel met sitplek vir 6 en lei verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Gaste het toegang tot Wi-Fi.

Dié eiendom bied veilige parkeerplek aan gaste op die perseel en spog ook met 'n mini-supermark.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ivana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • St. James 5, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. James 5, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce963ff1ab55c2c105f58431e2977ce905037240aded6e36947e0071355fb7b5f0b1b84fed81d8df8977ccd977a47eecc647?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 4) 5 St James Edenvale 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.15137 28.1637254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang