10 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 33 Collison Drive, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Libra Flat 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Manaba Beach, Margate geleë. Hierdie woonstel is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek en spog met 'n ongelooflike see-uitsig en is stapafstand vanaf die strand.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bad in die kamer, asook 'n en suite-wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die derde badkamer 'n stort het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek.
Daar is 'n groot balkon met gemaklike buitemeubels, braaigeriewe en sonstoele waar gaste die see-uitsigte kan bewonder. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar en gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Portia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33 Collison Drive, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Libra Flat 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Collison Drive, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang