Licorna Beach Vakansie Woonstel 52
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 793 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Licorna Beach Vakansie Woonstel 52 is op die seefront en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste in Umhlanga.
Dit is op die vyfde verdieping en word via ’n hysbak bereik. Die woonstel het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, eetarea en sitarea.
Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en het ’n en suite-badkamer met ’n bad en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort, bad en toilet het. Daar is ’n dubbelbed in die leefarea. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word.
Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar ’n TV met sekere DStv-kanale is. Dit lei na ’n stoep met ’n gedeeltelike uitsig oor die see.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en daar is ’n gemeenskaplike swembad, braai-area en wasgoedgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is ’n sekuriteitswag. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Umhlanga bied pragtige strande vir skulpies optel, branderplankry, snorkel, skubaduik en staanroei. Die jaarlikse Sardienloop vind tussen Mei en Julie plaas en daar is verskeie gholfbane en voetslaanroetes. Besienswaardighede in die area sluit die Umhlanga-strandmeer Natuurreservaat, die inheemse woude van die Hawaan Woud, die Beachwood Mangrove Natuurreservaat, Gatewat Theatre of Shopping, die Umhlanga-lighuis en die Sibaya Casino & Entertainment Kingdom in, asook verskeie restaurante, kroeë en winkelsentrums in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 139
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Licorna Beach Vakansie Woonstel 52 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang