Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lieu De Grace

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kganya M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

A place of grace - the name says it all, it is what you'll get. I booked for a family travelling from Lesotho. What an outstanding host she was. She took care of them and their needs beyond what we could've hoped or asked for. We will definitely not only be recommending but also booking at this place again. The whole team was welcoming across the board.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vivien
Lieu De Grace
Thank you so much for such a beautiful review. It was such a pleasure to host my guests from Lesotho as love shines through His people. Kind and gentle guests with well-behaved children. I was blessed indeed.

Marleze H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic friendly hosts! I will highly recommend Lieu De. Grace. We had the most outstanding stay, the rooms were clean and beds comfortable. The breakfast boxes were such a nice surprise the next morning! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vivien
Lieu De Grace
Hello Marleze Thank you for your beautiful review, I highly appreciate your rating as well. It was a pleasure to have you as guests. Hope to see you again. Be blessed.

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Wonderlike oornag met bonus ontbyt! Pragtige, netjiese en toegeruste plekkie vir oornag. Eintlik die bridal suite gewees waar ons gebly het aangesien die venue daardie dag nie 'n troue gehad het nie, maar so luuks gevoel. Die venue self is asemrowend! Maklik en naby die M14. Klein stukkie goeie grondpad tot by die hek en paar water slotte op die gronde. Lae kar kan ry, maar jy moet jou storie ken! Ontbyt in 'n boksie wat perfek werk as padkos ook. Briljante idee. Sal enige tyd weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vivien
Lieu De Grace
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dis altyd 'n plesier om van diens te wees en ek is baie dankbaar dat julle ervaring goed was. Ons doen alles in ons vermoë om dit so gemaklik as moontlik te maak. Dit was great om julle hier te kon huisves. Seëninge vir julle vorentoe en ons sien julle graag weer.

Tamara Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Kamer is baie netjies. Kospakkie was ook heerlik. Heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vivien
Lieu De Grace
Baie dankie, Tamara, en jou mooi woorde. Ons sien uit daarna om julle dalk weer eendag te huisves. Altyd 'n plesier om gaste met waardering te hê. Be blessed.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vivien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: College-weg 172 B, Nooitgedacht, Krugersdorp, 1747, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA608698791daa201ce671675974882dbe352f07b1f8e4d69439038a00073e181f7f57754b493efbf9afb46d0c07e12a2dd2ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 172 B College Road Nooitgedacht 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.031874633088 27.891281954909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456