Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liezel's Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 76, Cape St Francis, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Liezel's Place is in Kaap St Francis geleë, 'n kusdorpie langs die Tuinroete en bied lieflike strande en ongerepte omgewing.

Die ruim vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers - 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 1 aparte badkamer met 'n bad en toilet asook 1 en suite-badkamer in die hoofslaapkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met mikrogolf, vrieskas, yskas, stoof, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea, 'n platskerm-TV met volledige DStv en die eetarea het 'n 6-sitplektafel. Uit die leefarea lei 'n ruim toegeboude stoep met 'n buitebraai.

Doendinge in en om Kaap St Francis sluit voëlkyk, voetslaanroetes, sonsondergangvaarte langs die Krommerivier, visvang, snorkel, branderplankry, waterski en seil in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Heidi L
5.0
Spacious, tidy, well equipped in a good location. My best stay for 3 nights. I was warmly welcomed by Liezel's parents. The house is we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Yugan G
Saam met vriende
5.0
Great value for money accommodation at a fantastic destination. Clean and well-equipped accommodation. Very good value for money. Hosts...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Magdalena M
Saam met lewensmaat
5.0
Plekkie is netjies, veilig en waarde vir geld. Baie lekker gebly, gerieflik en rustig.
Jun 2024
Bronwyn H
Gesin met tieners
5.0
Lovely stay place was perfect. Perfect location and nice and clean, it was ideal for what we needed for a shortish stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Erika L
Saam met lewensmaat
5.0
Hartlik ontvang. Huis beskik oor alles wat jy mag nodig kry in die kombuis. Inverter 'n bonus indien daar 'n kragonderbreking is om steeds TV te kan k...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Da Gama-weg 76, Cape St Francis, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Liezel's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 76, Cape St Francis, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefcdcfc7639d7aa8d495526d673c349169247fb9c2cda6dfc29d560ac2e2045d9f86d9bb70ac8e6c8fdab9bf90b6f9f05a06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 76 Da Gama Way Cape St Francis 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197501 24.833485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang