Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lighthouse Stay

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons was baie tevrede met hierdie keuse. Dit was baie ideaal om daar oor te slaap. Alles was netjies skoon met 'n baie goeie bed wat vir goeie rus gesorg het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika J
1 nag
5.0
Mrt 2024

Nice and interesting. Nice, the service was good, it was quiet and near the sea and good restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia S
1 nag
5.0
Sep 2023

Hoe beskryf mens hierdie vrou en plek? Baie baie vriendelik, uitstekende diens, baie skoon en netjies. Ek was meer as net tevrede. Baie goeie en vriendelike diens. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kleintjie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker gebly. Stil en rustig. Personeel vriendelik en behulpsaam. Eintlik geen klagtes. Net die vloere kraak verskriklik. Weet nie of dit 'n steurnis vir bure of ander gaste op die grondvloer was nie. TV ontvangs is ietwat van 'n probleem, bly "buffer". Ek is tegnologies gestrem en kon nie inskakel op DStv nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esmay T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2024

Geriewe beslis nie vir self-catering nie, net vir oornag. Was okay. Nie wat ons verwag het van self-catering nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Marius R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlike verblyf in Lighthouse Stay. Die akkommodasie is sommer loopafstand van die Lighuis en restaurante in Agulhas. Lekker gebly alles het gewerk vir @2wrinkled. Ons het dit baie geniet. Gasvroue so vriedelik en alles was so lekker netjies en skoon, lekker braai-area wat ons nie kon gebruik a.g.v. die storm wind die naweek. Net die wind buite gehoor, niks het geklap en gekap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Alles was daar vir 'n heerlike oornag. Die kamer was goed ingerig, die meubels keurig, die tee- en koffiestasie goed toegerus en genoeg warm water. Daar was 'n liggie tydens beurtkrag,.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Incredible. Amazing to the detail!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Om Kaap Augulhas te beleef, bevredigend. Geen mikrogolf-oond, yskas onvoldoende. Houtvloere benodig herstel. Planke raas baie. Voorsien asb. 'n matjie op koue sementvloer by die toilet. Koffie-sakkies nie aangevul nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cecilia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Lekker sentraal geleë. Binne stapafstand van alles af. Die koffie was 'n lekker bederf. As die eienaar / bestuurder dalk net met die kliënte kan kontak maak, sal dit die perfekte oorslaapplek wees.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 202, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d8ef78884e7efcf4e7a05b0dc5afc96135d27384de5f586df5aa8c21a868f42ca14b872eaf31948ca1d8b437a8a5f998c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 202 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.827118288667 20.010261198742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang