Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lighthouse Stay

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 202, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lighthouse Stay bied aan gaste individueel versierde kamers en dis net 200 m van die strand en getypoele en 150 m van die Vuurtoringmuseum in L'Agulhas af.

Gaste kan kies tussen die onderskeie kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het elk 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kamers lei na die stoep en is toegerus met 'n werkstasie, sateliet-TV, WiFi, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n vuurput en braaigeriewe buite.

Parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan die Cape Agulhas Vuurtoringmuseum of die Quoinpunt Vuurtoring besoek. Verder is daar staproetes soos Spookdraai of Rasperpunt om aan te pak, asook die mees Suidelikste Punt in Afrika wat 800 m van die gastehuis af is. Restaurante en kafees is ook net 'n entjie weg.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was baie tevrede met hierdie keuse. Dit was baie ideaal om daar oor te slaap. Alles was netjies skoon met 'n baie goeie bed wat vir goeie rus geso...
Sien meer
Mei 2024
Monika J
5.0
Nice and interesting. Nice, the service was good, it was quiet and near the sea and good restaurants.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Emmerentia S
5.0
Hoe beskryf mens hierdie vrou en plek? Baie baie vriendelik, uitstekende diens, baie skoon en netjies. Ek was meer as net tevrede. Baie goeie en vrien...
Sien meer
Sep 2023
Marius R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf in Lighthouse Stay. Die akkommodasie is sommer loopafstand van die Lighuis en restaurante in Agulhas. Lekker gebly alles het gewerk v...
Sien meer
Sep 2023
Tim T
Saam met lewensmaat
4.8
Skoon en goeie waarde vir geld. Lighthouse Stay is 'n lekker groot kamer met alles wat jy nodig het. Jy kan daar braai as jy wil en jou voertuig staan...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoofweg 202, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lighthouse Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 202, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d8ef78884e7efcf4e7a05b0dc5afc96135d27384de5f586df5aa8c21a868f42ca14b872eaf31948ca1d8b437a8a5f998c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 202 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.827118288667 20.010261198742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang