Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lilla-Bett Self Catering Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Franzonia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik. Ek het 'n ongelooflike oomblik daar gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great stay in Mossel Bay. I stayed at Lilla-Bett for one night and found it to be a comfortable and convenient experience. The house was clean and well-equipped with all the essentials, and the bed was cozy, ensuring a good night's rest. Check-in and check-out was a breeze. Despite being a short stay, the location was ideal. I will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Our unit at Lilla-Bett Self Catering Accommodation was stunning and clean, everything we needed. Our stay was amazing, from the warm arrival to the friendly goodbye. Nothing was too much trouble. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharmane M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Sien sterre! Heerlik! Baie dankie! Die eienaar het ons vriendelik ontvang en alles mooi verduidelik. Ons het heerlik gekuier en baie lekker gebly! Wat 'n mooi plek en lekker ruim. Alles was daar wat ons voor kon vra, die plek is ruim en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker stil en sentraal geleë gastehuis in Mosselbaai. Stil area. Ons het baie lekker gebly by Lilla-Bett gastehuis. Dit was ideaal geleë vir ons besoek aan Mosselbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie M
1 nag
5.0
Jun 2024

Vriendelike gasheer, pragtige, netjiese eenheid toeganklik (krukke) en veilig. Alhoewel ons reeds na donker arriveer het en reeds weer ligdag vertrek het, was die ontvangs vriendelik en verblyf baie aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries Petrus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige atmosfeer en aangenaam. Heel aangenaam, rustig en aanvaarbaar. Daar sal net na die waterkrane aandag gegee moet word! Hul sifjes is kapot en nie meer effektief nie. Aan die proppen van die wasbakke se uitlaat lek die water deur, asof daar nie 'n prop in is nie? Verder is die plek baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evangelos D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable and enjoyable. It was wonderful. Our hosts were warm and accommodating. The apartments are stylish and comfortable. The dogs are so cute and cuddly. Definitely returning here for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ruim, skoon en veilig. Baie lekker gebly, ruim, skoon en veilig. Tuin lyk pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Die beste. Ons het baie lekker gebly en het die beste dienste ontvang. Die eienaar het ons met ope arms ontvang en was baie behulpsaam. Ons sal definitief weer by die akkommodasie bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michiel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brunsweg 74, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA167424cf431a17067aef8ba98b185db928cb8b7dd0afe9c63662b42281b52dd54f42954044fb94faee7127769c92b561a4cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R650 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 74 Bruns Road Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.18665084988 22.14482516627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang