Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lilla-Bett Self Catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michiel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Lilla-Bett Self Catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kim H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H

Great stay in Mossel Bay.

I stayed at Lilla-Bett for one night and found it to be a comfortable and convenient experience. The house was clean and well-equipped with all the essentials, and the bed was cozy, ensuring a good night's rest. Check-in and check-out was a breeze. Despite being a short stay, the location was ideal. I will definitely recommend.

Angela G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela G

Our unit at Lilla-Bett Self Catering Accommodation was stunning and clean, everything we needed.

Our stay was amazing, from the warm arrival to the friendly goodbye. Nothing was too much trouble. We will be back!

Sharmane M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmane M

Sien sterre! Heerlik!

Baie dankie! Die eienaar het ons vriendelik ontvang en alles mooi verduidelik. Ons het heerlik gekuier en baie lekker gebly! Wat 'n mooi plek en lekker ruim. Alles was daar wat ons voor kon vra, die plek is ruim en baie privaat.

Philip O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O

Baie lekker stil en sentraal geleë gastehuis in Mosselbaai. Stil area.

Ons het baie lekker gebly by Lilla-Bett gastehuis. Dit was ideaal geleë vir ons besoek aan Mosselbaai.

Hennie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Vriendelike gasheer, pragtige, netjiese eenheid toeganklik (krukke) en veilig.

Alhoewel ons reeds na donker arriveer het en reeds weer ligdag vertrek het, was die ontvangs vriendelik en verblyf baie aangenaam gewees.

Andries Petrus H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries Petrus H

Rustige atmosfeer en aangenaam.

Heel aangenaam, rustig en aanvaarbaar. Daar sal net na die waterkrane aandag gegee moet word! Hul sifjes is kapot en nie meer effektief nie. Aan die proppen van die wasbakke se uitlaat lek die water deur, asof daar nie 'n prop in is nie? Verder is die plek baie netjies en gerieflik.

Evangelos D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evangelos D

Comfortable and enjoyable.

It was wonderful. Our hosts were warm and accommodating. The apartments are stylish and comfortable. The dogs are so cute and cuddly. Definitely returning here for a longer stay.

Andre S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Ruim, skoon en veilig.

Baie lekker gebly, ruim, skoon en veilig. Tuin lyk pragtig.

Danielle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S

Die beste.

Ons het baie lekker gebly en het die beste dienste ontvang. Die eienaar het ons met ope arms ontvang en was baie behulpsaam. Ons sal definitief weer by die akkommodasie bly.

Carmen L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen L

Grasperk heerlik vir kinders om te speel; oorgenoeg spasie en waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer besoek.

Carmen L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen L

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom. Meer as verwagtinge oortref.

Definitief lekker gebly!

Bjorn O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjorn O

Great!

Lovely units, well decorated and furnished, clean and welcoming. We stayed in unit 2 overnight. The interior is pretty, spacious and functional. They have solar, so load shedding didn't affect us, kids could watch some TV and we could have a quick shower and sleep. Quiet surroundings. Very happy we found this place.

Celia K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia K

Soos my eie huis!

Heerlik! Dit was super skoon en ons het baie welkom gevoel. Huislik!

Pops F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pops F

Short but pleasant.

Brief but pleasant. Easy to find. Host very helpful. Good selection of room types.

Linda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Very friendly host. Beautifully furnished.

Loved every moment.

Brenda C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda C

Perfect overnight in Mosselbay.

Lovely place to overnight. Host was extremely friendly and helpful. It was very cold and the unit does not have any heaters or air conditioning.

Kobus L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Die verblyf en geriewe was uitstekend.

Die woonstel was baie mooi skoon en die afwerking is uitstekend. Ek sal dit vir almal aanbeveel.

Anneke C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke C

Slegs 1 dag oorgeslaap, maar alles baie netjies en skoon. Eienaar baie gasvry.

Ons is vriendelik en gasvry ontvang. Ligging is naby alles. Verblyf is skoon en netjies. Ons het heerlik gebly, al was dit slegs 1 nag.

Nicky V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V

Die plekkie was baie mooi.

Dit was lekker gewees en ons het lekker geslaap.

Liezel K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K

Ons sal graag weer die pragtige akkommodasie wil geniet.

'n Lekker ruim plek met alles wat jy nodig het. Pragtig ingerig en vriendelike gasheer en oulike hondekinders wat mens baie welkom laat voel.

Jody F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody F

Spacious well organized place. Has everything you need, pets welcomed.

Fantastic stay. Friendly host ready to accommodate. Will definitely be back.

Elbie N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie N

Rustig, mooi en veilig.

Op kort kennisgewing besluit om nog 'n nag in Mosselbaai omgewing te bly. Lilla-Bett Self Catering Accommodation was beskikbaar. Baie netjies, goed geleë en baie vriendelike gasheer.

Lutz S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutz S

Perfect service.

Very large and comfortable accommodation.

Lynnette J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette J

Ligging is perfek, wens die verblyf was langer!

Lieflike outydse eg Mosselbaaise eenhede vermeng met moderne voorkoms binne. Die eienaar se troeteldiere is baie oulik. Gaan vir seker weer daar bly.

Theunis N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis N

Exceptional value. Beautiful, spacious, newly renovated, dog-friendly stay.

Close proximity to the old town. Friendly and welcoming host. Sufficient garden space for your 4-legged friend to roam around. A definite recommendation for Mossel Bay.

Simone J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone J

Fantasties.

Die verblyf was baie netjies en pragtig. Ons het dit vreeslik geniet.

Jorika T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika T

Baie gerieflik.

Ons het baie lekker in Lilla-Bett gebly. Groot leef-area en kamers, baie netjies en skoon. Sal definitief teruggaan!

Frances N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances N

Was upgraded to another unit as building works were under way. But what a gracious host! will make use of both facilitates.

We had a wonderful stay at both places. A fine host that went out of his way to make our stay totally comfortable! thank you, Magiel.

Frances N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances N

BeaUtiful accommodation.

So glad we found this spot and also booked our return overnight with you! Very comfortable accommodation and will make use of Lilla-Bett whenever we travel to Cape Town!

Philip Stander S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip Stander S

Would definitely recommend this enchanted Cottage, wished we could have stayed longer.

We would just like to thank both LekkeSlaap and Michiel for all their efforts in making our stay so memorable. It was the most charming guest house with turtle doves and little rabbits running freely, I felt like Alice in wonderland. Highly recommend this place and its beauty and most of all pet friendly and safe. Thank you to Micheal and the beautiful Lilla Bet Cottage. We will definitely see you again.

Liezel O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O

Perfekte, lieflike akkommodasie.

Stylvol en netjies!

Bradley O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley O

Excellent accommodation and facilities.

Would recommend this to everyone.

Barrie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barrie J

Very well furnished and equipped house, in a quiet street overlooking Mossel Bay harbour.

Two bed, two bathrooms, fantastic bed linen and towels, modern appliances and owner on site to attend to any request.

Derrick M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick M

Dit is 'n ou sandsteen gebou wat baie mooi opgegradeer is met alle moderne geriewe.

Die plek was pynlik netjies en skoon. Alle toerusting, yskas/vrieskas, stoof, microgolf ens is splinternuut. Ek kan Lilla-Bett sterk aanbeveel.

Meinhardt C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meinhardt C

Lekker blyplek om die area te verken.

Lilla-Bett was gerieflik vir ons verblyfvereistes vanweë die nabyheid van die sportterrein waar ons skool deelgeneem het aan die Mosselbaai krieketfees.

Denver A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver A

Awesome.

Will definitely go back again.

Wynand Gouws G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand Gouws G

Waarde vir geld!

Ons tyd by Lilla-Bett Self Catering Accommodation was heerlik. Michiel is baie gasvry, die eenheid was skoon en het alles wat nodig is. Baie sentraal geleë.

Diane H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane H

Uiters gerieflik vir oornag verblyf.

Akkommodasie was uiters geskik en gerieflik vir oornag verblyf. Alles was netjies. 'n Kaggel vir koue winter sou' n plus wees.

Peter H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter H

Clean, comfy, easy to find.

Just what we wanted, a safe comfortable stopover.

Harriet P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriet P

It was excellent. Well equipped and the service and host really helpful. We enjoyed it a lot!

It was an excellent overnight stay over. Cottage really well equipped.

Vanaf R1 000
R1 000 R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brunsweg 74, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA167424cf431a17067aef8ba98b185db928cb8b7dd0afe9c63662b42281b52dd54f42954044fb94faee7127769c92b561a4cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R650 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 74 Bruns Road Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.18665084988 22.14482516627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang