Lily Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Elizabeth N - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Lecia P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, ruim, heerlik gekuier.
Shukry S - Jan 2024
Algehele gradering
Convenient and pleasant.
Colette T - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oornag plek. Veilig en bekostigbaar.
Anna B - Mrt 2023
Algehele gradering
OK.
Wilma S - Jan 2023
Algehele gradering
Handige pitstop.
Frank G - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap. Diens was puik.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Nicoleen C - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik vir 1 aand se oorslaap.
Melani S - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam.
Marianne V - Jul 2022
Algehele gradering
Slegs oornag vir rugby.
Angus G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gemaklike plek.
Hester O - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aanbeveelbaar.
Jonathan C - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Bella B - Apr 2021
Algehele gradering
Very nice homey feeling to this guesthouse.
Gerrit O - Mrt 2019
Algehele gradering
Redelik.
Petro V - Mrt 2019
Algehele gradering
Was bietjie teleurgesteld.
Lily Guesthouse se terugvoer
Jammer dat ons vir u die verkeerde kamer gegee het. U moes net met aankoms al dit genoem het, dan kon ons 'n plan maak. Ons is besig met opgradering vir die hele gastehuis.
Ann G - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike, veilige verblyf.
Liandi S - Des 2017
Algehele gradering
Goeie opsie vir oornagverblyf.
Lees meerJohann C - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam en vir die doel waarvoor ek dit benodig het was dit van pas.
Henk L - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker!
Marianne F - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was asof ek in my eie huis gebly het, net in 'n ander stad.
Betsie M - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie teleurstellend!
Lily Guesthouse se terugvoer
Jammer vir die veralgemening, maar dit is die enigste kamer met 'n lae plafon in badkamer. Daar is wel 'n venster vir goeie ventilasie.
Tiisetso M - Des 2015
Algehele gradering
The owner is not welcoming at all.
Lily Guesthouse se terugvoer
I explained the house rules to the guest , and saw that it was not to their liking so I offered to refund the deposit .
Trudy B - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was aangenaam, skoon, gerieflik, mense baie vriendelik en onbyt heerlik.
Bendre L - Jan 2015
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en veilig.
Wiehahn M - Jan 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies!
Andries D - Jan 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf gehad.
Erika B - Apr 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, aangename gasheer en gasvrou, baie behulpsaam en tegemoetkomend!
Fanie B - Des 2013
Algehele gradering
Nice!
Thys V - Des 2013
Algehele gradering
Goed versorg en netjies.
Nontobeko M - Sep 2013
Algehele gradering
Pleasant stay
Di A - Jun 2013
Algehele gradering
Good quality and value. Recommended.
Elmarie L - Jun 2013
Algehele gradering
Presies waarna ons gesoek het!
Mike R - Sep 2012
Algehele gradering
Worth another visit .....
Carlien D - Okt 2011
Algehele gradering
Staff were very friendly and helpfull !!!
Juanita K - Okt 2011
Algehele gradering
Enjoyed the stay
Loraine K - Aug 2010
Algehele gradering
Baie Dankie
ELAINE P - Mrt 2010
Algehele gradering
Excellent, friendly service - willing to go the extra mile
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dauphine-straat 17, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat