Lily's Rest
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silwerstrand Gholf en Rivier Landgoed, Lilysingel 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lily's Rest, a gastekamer, is in die Village van die veilige Silwerstrand Gholf en Rivierlandgoed en net 3 km van Rovertson af. Dit is op die eienaars se woonerf en dit is ideaal vir 'n paartjie, 2 enkellopendes, sakereisigers of oornagreisigers.
Die gastekamer is vas aan die hoofhuis maar dit is privaat met 'n aparte ingang. Die kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het wit beddegoed, handdoeke en warm komberse. Daar is lugversorging. Ander geriewe sluit onbepetke WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n dompelpot, kroegyskassie, mikrogolfoond en 'n TV met DStv in. Koffie, melk, suiker en beskuit word met aankoms voorsien.
Die kamer spog met 'n beskutte stoep met draagbare braaigeriewe. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.
Binne die die Village kan gaste rustig wandel of stao en die berguitsig geniet. Die eenheid is 200 m van die rivier af. Gaste kan 'n kano teen addisionele per dag huur. Gholfkarretjies kan ook gehuur word by die klubhuis waar gaste kan gholf speel of maaltye geniet. Verder bied Robertson verskeie wynplase, olyfolieproe, 'n kunsgalery, restaurante en 'n boeremark.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Cinette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Silwerstrand Gholf en Rivier Landgoed, Lilysingel 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Lily's Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silwerstrand Gholf en Rivier Landgoed, Lilysingel 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang