Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linga Longa Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 137, Plattekloof 1, 7540, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Linga Longa Lodge bied gehalte en gerieflike oornagverblyf, sentraal geleë in Plattekloof en is 15,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dié gastehuis bied aan gaste die opsies van Kamers 3 tot Kamer 8 wat tussen 2 en 3 gaste kan akkommodeer en ingerig is met gemaklike beddens met kraakvars wit linne. Al die slaapkamers het lugversorging en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met óf DStv óf Openview-kanale, gratis WiFi en 'n yskassie in.

Daar is 'n pragtige en rustige gemeenskaplike area buite met 'n groot swembad en braaigeriewe. Daar is ook 'n kontantkroeg en 'n restaurant op die perseel en ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi per persoon.

Die ligging van hierdie gastehuis is naby plaaslike kruidenierswinkels, Tygerberg Natuurreservaat en is 22 km vanaf V&A Waterfront, 26,8 km vanaf Tygervalley Mall, 13,3 km vanaf Century City en 54,8 km vanaf Stellenbosch.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Linga Longa Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Marinus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Uys Krige-rylaan 137, Plattekloof 1, 7540, Wes-Kaap
  • Gaste dink Linga Longa Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 137, Plattekloof 1, 7540, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66bc4f46f93413fd4e439751f2edd23eaa1aab762b07e0b5cc7436002c6415c9f1cbf2c38a1584379cb45cb8ce16ec14fe09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 137 Uys Krige Drive Plattekloof 1 7540 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.8838744 18.5906118
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang