Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linquenda Gaste Plaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Greg W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Wonderful stay. Comfortable, clean and spacious. Kids loved walking around and interacting with the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Rustige, aangename verblyf. Leah het ons baie vriendelik ontvang. Verder was alles baie netjies en die verblyf lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Gerieflik geleë, stil, mooi uitsig op Tafelberg en met goeie meubels. Eienaars was behulpsaam en het vir ons vol DStv aangeskakel. 'n Dakkie oor die stoep by voordeur vir die weste son sal lekker wees, maar daar is 'n groot sambreel. Kan heeldag daar sit om die uitsig te geniet. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerard
Linquenda Gaste Plaas
Baie bly julle het dit geniet, vriendelike gaste.

Thinus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Baie nice sal weer daar bly. Baie lekker gebly, plek is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sean B
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Comfortable Pleasant stay, clean and tidy accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Coramine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Heerlik. Pragtige omgewing. Naby genoeg aan Stellenbosch.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Sep 2022

Dit is regtig nie 'n vierster werd nie, ek weet nie hoe lank terug die gradering gedoen is nie. Maar webtuiste behoort die plek van hulle boeke af te haal. Die eienaar is onbedagsaam met sy partytjie se musiek en geraas. Dit help nie om vir my as gas te sê hy waarsku my, hy hou 'n partytjie nie. Dan moes hy nie my geld gevat en 'n booking vir die naweek gedoen het nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Doppies N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Lieflik. Vreedsaam so tussen die perde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerard
Linquenda Gaste Plaas
Baie dankie vir die positiewe resensie. Groete, Gerard

Josias V
Lang verblyf
5.0
Des 2021

Opregte, ontsnappende onspannende vakansie. Al die gerief van 'n tuiste en meer, maar in 'n omgewing en atmosfeer wat jou net bemoedig om te ontspan en te rus. Lekkerste vakansie wat ek kan onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

'n Vinnige oorslaap na 'n fietswedren. Baie mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandaleweg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiplp3yEH9KfnNtNASXoOcRFx8y6rKAeKslkEmQsoiKen0ym35A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Annandale Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.986311106635 18.812014423641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang