Linvale Country Lodge
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linvale Country Lodge, Sabie-weg R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R2 156 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Linvale Country Lodge is 'n lieflike gastelodge in Hazyview en is geskik vir gesinne, sakereisigers of paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek van die stad se gedruis.
Gerieflike verblyf word in verskeie smaakvolle, en suite-gastekamers aangebied wat almal die binnehof se tuin omring. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier, 'n kluis, drinkwater, badkamergeriewe, badhanddoeke en WiFi. Wasgoeddienste is ook beskikbaar.
Die gastelodge het 'n buite-swembad in die tuin, asook piekniekplekkies en veilige parkeerplek.
Dit is net 20 km vanaf die Krugerwildtuin se Phabeni-hek en verder kan gaste lekker in die sitarea, die tuin op om die swembad ontspan na hul op 'n opwindende wildrit was.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Linvale Country Lodge, Sabie-weg R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linvale Country Lodge, Sabie-weg R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga