Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lion Tree Top Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Riana R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2020

Sielvernuwend. Dit was heerlik van begin tot einde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carla L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Opwindend! Ons kon baie lekker ontspan en West het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2018

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Brian
Lion Tree Top Lodge
Goeiedag Ronelle, Ons is bly dat julle die naweek by Lion Tree Top Lodge geniet het. Baie dankie vir julle kuiertjie en die mooi verwysing, ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms. Beste groete, Lion Tree Top Lodge

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2017

Groot bederf, vriendelike diens en baie lekker kos. Die Lodge eienaars het ons hartlik ontvang en ons 30ste huweliksherdenking baie spesiaal gemaak. Personeel was vriendelik en behulpsaam en die kos was heerlik. Ek sal hierdie pragtige plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Lion Tree Top Lodge
Dear Corrie, Thank you so very much for your wonderful review. We so appreciate you taking the time and trouble to do this. We enjoyed meeting you and Paul, your are such a special couple and we hope that we will get to see you again in the not too distant future. Warm regards, West and Gill

Corlize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2017

It was a great experience, would definitely recommend to anyone! Great experience and great food and service. Would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Lion Tree Top Lodge
Dear Corlize, We so appreciate your lovely review. It really means so much to us to know that you enjoyed your stay. We too enjoyed meeting you both. Hope to see you again. Kind regards, Gill and West

Jaco T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2017

Beslis nie waarde vir geld nie. Verblyf baie mooi, kos is tuna uit 'n blikkie met mayo. Atmosfeer en tente is great. Kos is nie aanvaarbaar nie, en bittermin aandag word gegee om kos voor te berei en te bedien wat by die kamp pas. Ek stel voor jy vat jou eie blikkie tuna en mayonnaise want dis wat jy bedien gaan word. Om op 'n Saterdagaand 'n blikkie tuna as voorgereg te gee en afgewaterde kerrie mince is beslis nie wat jy verwag nie nie. Die prys wat etes insluit is beslis nie die geld werd nie. Die leeus is lankal nie meer welpies nie en is al 5 jaar oud. Die foto's op die webtuiste is misleidend en nie al die foto's is van dieselfde lodge nie, dus kan jy 'n verwagting hê wat jy nie gaan kry nie. Ek sou dit beslis nie voorstel as 'n blyplek in die toekoms nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Brian
Lion Tree Top Lodge
Good day, Thank you for your feedback. We have only ever had good reports about our lodge and our food. This guest arrived with an agenda and unfortunately has proceeded to tarnish our reputation for some reason, on all social media platforms. I am of the opinion that he does this wherever he stays. He expects to pay a low rate and get a five-star accommodation. Our lions are not even two and a half yet. This is quite clear on our website. There are pictures of them when they were younger right through to how they look now.

Tania V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Best getaway ever. Awesome place, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2016

Fantasties! Wonderlike gasvryheid deur West en Gill. Wens ons het eerder by die tent-chalets gebly. Dis beter toegerus en verkies om by die mense wat jou huisves se eenhede te bly. Die Leeuloop was ook 'n asemrowende ervaring. Baie dankie Uncle West en Auntie Gill.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Brian
Lion Tree Top Lodge
Thank you so much for your lovely review. It is much appreciated and makes what we do worthwhile. Warm regards, Gill and West

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Nov 2015

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Brian
Lion Tree Top Lodge
Dear Meliza, Thank you for your lovely review. It is much appreciated. Warm regards, Gillian Mathewson - Lion Tree Top Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4645f508891bd50707fe0aa7676352a1add8db704dda18902df50f63ece30ba78afb3e9c7c2c8e82f100b4c18c32571ea381?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Guernsey Nature Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.522718 31.12224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang