Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wildgoose-straat 1081, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper bied 'n rustige toevlugsoord in die ongerepte bos-omgewing van Marloth Park, 'n wildbewarea en vakansiedorp wat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Die lodge is op die grens van die Lionspruit-reservaat geleë, waar wild soos leeus gereeld vanuit die huis gesien en gehoor word.
Die ruim 3-slaapkamerhuis beskik oor 'n unieke ontwerp om gaste se gerief te verbeter en spog met uitsigte oor die omgewing vanuit meeste van die kamers. Daar is 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het lugversorging en toegang tot sy eie badkamer met 'n stort en 1 daarvan het 'n spa-bad.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorgverblyf terwyl die ruim en lugtige sitkamer 'n wonderlike toevlug bied teen die hitte gedurende die somer. Daar is ook 'n eetkamer.
Gaste kan afkoel in die swembad wat uitsigte oor die reservaat bied of hulle kan gebruik maak van 2 braai-areas wat op die perseel geleë is. Die braai-area op die boonste verdieping bied skouspelagtige uitsigte.
Hierdie keurige privaat gesinslodge skuil in die hartjie van die bosveld en kyk uit oor die Lionspruit Wildreservaat waar leeus, renosters, kameelperde, luiperds en buffels vry rondloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rolandi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Wildgoose-straat 1081, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wildgoose-straat 1081, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang