Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little 5 Camp

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Little 5 Camp
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pretty M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pretty M

You'll enjoy camping.

Very good place and quiet.

Little 5 Camp se terugvoer

Thank you, Pretty, for your stay at Little 5 Camp and your review. We hope we can see you again.

Little 5 Camp
Helena D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D

Lekker.

Dit was baie lekker en ek sal weer gaan.

Little 5 Camp se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Little 5 camp sien uit om julle weer te sien.

Little 5 Camp
Herno H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herno H

Fantastic and peaceful.

Very friendly reception. Highly recommended for an amazing breakaway, and bushveld experience. The owners are very pleasant and welcoming.

Ryk K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryk K

Stil en rustig.

Ek en my seun het twee nagte by Little 5 Camp spandeer en kan dit hoogs aanbeveel.

Sophia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia S

Rustig peaceful.

As jy wil wegbreek van daaglikse lewe. Gaan bos toe daar is dit so rustig jy hoor nie eens 'n voertuig nie, net bos en jy. Baie lekke gebly, baie mooi skoon en netjies.

Nico P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

All you need for a self-catering glamp!

Roughing it in a good way! Father and son team really working hard to make it as enjoyable as possible to stay at Little 5. Take some extra warm pyjamas for chilly winter nights.

Little 5 Camp se terugvoer

Nico, thank you for your feedback. We got nice warm blankets for the cool night. Continuous improvement is top of our list. Thank you for supporting Little 5 Camp. Best regards, Little 5 team.

Little 5 Camp
Lukas En Milda O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas En Milda O

Lekker verblyf.

Baie lekker gebly, ongelukkig net een aand. Rustic, maar netjies en gemaklik. Badkamer is pragtig. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly indien moontlik.

Gail E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gail E

A wonderful bush experience!

A true bush experience. The host was very helpful and accommodating. The facilities were clean and practical. A very enjoyable stay. Exceeded my expectations, for sure!

Little 5 Camp se terugvoer

Thank you, Gail. We are very pleased that your stay with us was good, and thank you for your review. We hope to see you again. Greetings, Michael

Little 5 Camp
Barbara F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara F

Die tentcamp huise in die bos was gerieflik en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam.

Cindy H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H

Great stay.

So peaceful and relaxing. Thank you very much, dear Michael.

Rodney C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney C

Fantastic experience.

Hosts were so friendly and helpful. I loved the glamping experience. I can't wait to spend more time at Little 5 Camp.

Carina S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Kos vir die siel om te gaan slaap in stilte behalwe naggeluide van leeus en hiënas en wakker te word in die bos met voëlgeluide. Baie rustig.

Baie netjies, niks meer nodig nie. As daar 'n klein yskas ook kan wees, sal dit perfek wees.

Alex N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex N

Sophisticated bush stay.

If you are a Custodian of nature, a birder or a camper then this is your destination. Even if you are just a citizen who needs a break from the rat race this is for you. We enjoyed every moment at the camp, hyena calls, lion roars, birds etc. The tents are super clean. The hosts are super friendly and welcoming. The bush walk trails are just a cherry on top. We are definitely going back!

Monica L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L

Wonderful bush experience.

This accommodation is in the bush. However, the tents are beautiful - at this stage still very new. It has a fully equipped kitchen - the only thing that it lacked was a fridge, but we were there for 1 night only so we were fine, and we had a cooler box. The hosts are friendly and very helpful. The tent is surrounded by bush full of birds and night time wildlife noises. I would definitely go back there if I was going to that area.

Fp A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fp A

Very nice.

We had a lovely stay at Little 5.

Rene D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Lekker rustige atmosfeer.

Ons was vriendelik ontvang. Dit was regtig bo ons verwagtinge en ek kan Little 5 Camp beslis aanbeveel.

Andries H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries H

Netjies, gerieflik, vriendelik en absoluut waarde vir geld.

Alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike kuier. Geen beurtkrag, altyd warm water in 'n onvergeetlike oop bosstort. Daagliks word jou vuurmaakhout opgestok deur baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Ruim en gemaklike wooneenhede met netjiese en halfoop boskombuis.

Cornette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornette V

Lekke boswegbreek.

Tentkamp (daar is tans net 3 en uitbreiding in proses) in die middel van die bos met solar geriewe. Die mooiste buite/binne badkamer. Tans ontbreek 'n yskassie, maar vat jou eie bos-yskas en ys en jy is so reg vir 'n heerlike wegbreek as wat jy kan wees. Dankie Little 5 Camp ons het heerlik gekuier.

Waldo K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo K

Ons is baie hartlik ontvang. Uitstekende kliënteverhouding.

Ons het baie lekker oornag. Dit is die ideale plek in die bosveld vir die mense wat hou van die naggeluide van diere soos hiënas en leeus in die agtergrond.

Little 5 Camp se terugvoer

Waldo, baie dankie vir die terugvoer. Ons by little5 Camp sal altyd probeer om te verbeter. dankie hoop ons kan julle weer ontvang. Michael Little5 Camp.

Little 5 Camp
Leanie T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie T

Rustige kuier in die natuur.

Dit was lekker om elke aand die hiënas en leeus te hoor, en die visarende deur die dag. Michael het gesorg dat ons tuis voel en sy seun het gesorg vir genoeg hout vir 'n bosveldvuur elke aand. Ons het heerlik ontspan!

Marisa V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa V

Dit was baie lekker, ek het die naggeluide baie geniet.

Baie aangename persoonlike diens.

Theresa V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V

Net 'n paar voorstelle. Klein yskas met vrieskas. Badkamer is 'n fees, maar in die winter baie koud, en miskien 'n ekstra kombers of twee in die winter.

Ons het ons oorslaap geniet en sal beslis vir ons vriende en familie daarvan sê.

Little 5 Camp se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal gerus na jou voorstelle kyk. Ons gaan ons Solar verbeter dan sal ons yskaste in die tente sit. Ons klaar aan die werk om tente so te maak dat die badkamer kan toe gemaak word vir die winter aande. Baie dankie hoop ons sien julle weer sommer baie gou. Michael Little5 camp

Little 5 Camp
Sonja D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Het dit baie geniet.

Hierdie is vir die gaste wat van 'n bosveld-ondervinding hou, naby aan die natuur, in die tente. Ons het die leeu en hiëna geluide in die nag baie geniet.

Little 5 Camp se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Sonja.

Little 5 Camp
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Kobus H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus H

Sal nie weer herhaal word nie.

Daar was geadverteer daar is WiFi. Daar was nie WiFi by die tent nie, maar slegs by ontvangs. Die geiser is afhanklik van solar. As gevolg van weersomstandighede was daar vir 3 dae nie warm water vir die stort nie. Baie onderbrekings in hulle kragtoevoer. Voertuig kon nie naby die tent geparkeer word nie a.g.v. 'n gebrek aan parkering. Reuk van riool was hangend in die omgewing van die tent a.g.v. onverseelde rioolpyp.

Little 5 Camp se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons het van jou klagtes inagneming geneem en sal daaraan werk. Die rioolpyp wat oop was, is toe gemaak. Dankie vir jou opregte terugvoer.

Little 5 Camp
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-weg 159, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6614bc042cf287fc9f0007661db2389fd34b0d06cde270a06bb13314d57e7fd51bdfc4167b2c51503e36ab5405e887214fb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 159 Guernsey Road Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.485985490396 31.094446580375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang