Little 5 Camp
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guernsey-weg 159, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
Vanaf
R800R640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Little 5 Camp is in die Guernsey-bewarea net 23 km suid van Hoedspruit op die R40. Blyderivierspoort en die Moholoholo Wildrehabilitasiesentrum is ook nabygeleë vir gaste wat die omgewing wil verken. Die kamp is ideaal vir kranige voëlkykers.
Die tent bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is nog 'n tent aan die hooftentstruktuur geheg wat as 'n kombuisie dien. Dit is met 'n tweeplaat-gasstoof en kombuiswasbak toegerus. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Guernsey-weg 159, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Little 5 Camp het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guernsey-weg 159, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo